Ÿ: 'n seldsame letter van die Latynse alfabet wat in Duits, Frans, Malgassies en Hongaars voorkom.

Ÿ (y met deelteken) of ÿ is 'n seldsame letter van die Latynse alfabet wat in Duits, Frans, Malgassies en Hongaars voorkom.

Ÿ

Voorkoms

Duits

Die letter Ÿ word nie meer in Duits gebruik nie. Vandag word ÿ in verskeie Duitse vanne gebruik. Byvoorbeeld, von Meÿenn, Zeÿn, Croÿ en Meÿer

Frans

Plekname

In Frankryk
  • Aÿ
  • Fontaine-sur-Aÿ
  • Haÿ-les-Roses
  • Die kasteel van Maÿtie
In België
  • Freÿr

Vanne

  • Jules Balaÿ
  • Vincent de Callataÿ, Belgiese sterrekundige.

Hongaars

Sekere ou Hongaarse edele vanne het ÿ bevat. Byvoorbeeld, Rostÿ, Konkolÿ, Demeczkÿ, Sidÿ, Persianÿ, Demenÿ, ens.

Oorsprong

  • Y met deelteken
  • Die letterreekse IJ wat in Nederlands en Vroegmoderne Hoë-Duits voorkom en word soms met ÿ vervang aangesien dit dikwels in manuskripte presies dieselfde lyk.

Sien ook

Tags:

Ÿ VoorkomsŸ OorsprongŸ Sien ookŸDeelteken en umlautDuitsFransHongaarsLatynse alfabetMalgassiesY

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikiLeaksLeeuLys van sterrewagkodesKroonprinses van DenemarkeNeroFariseërsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DermpoliepSeksTallinnLys van Afrikaanse rolprenteIndonesiëAstronoomPikkewynTotalitarismeKruisigingThe GuardianLys van Suid-Afrikaanse musikanteGoogle TranslateUtahSuid-Afrikaanse GrensoorlogSeeMusieksimboleKarpaletonnelsindroomSewe doodsondesAppel (sanger)OorkruipersWorldCatAllan BoesakDulcie van den BerghThys die BosveldklongPous LinusMieliestronkThe SimpsonsOntwerpNic de JagerFransWayde van NiekerkW.A. Hofmeyr-prysBen Gurion Internasionale LughaweSelfoonHemelvaartsdagCleopatra VIIInsolasieKameelperdKrokus Stadsaal-aanvalVolkekundePous Pius XKankerIranTeologieStrokiesverhaalBelgiëAdolf HitlerSuzuki Vitara BrezzaBergskilpadLuidsprekerSkisofrenieDurbanColombiaLiefdeSeksuele opwekkingEkonomieKragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaKrieketKunsJeuksiekteBruin menseSlag van die Goue SporeStellenboschSeekoeiSerebrospinale vogDuitsersDiarreeLemoenduif🡆 More