Ÿ: 'n seldsame letter van die Latynse alfabet wat in Duits, Frans, Malgassies en Hongaars voorkom.

Ÿ (y met deelteken) of ÿ is 'n seldsame letter van die Latynse alfabet wat in Duits, Frans, Malgassies en Hongaars voorkom.

Ÿ

Voorkoms

Duits

Die letter Ÿ word nie meer in Duits gebruik nie. Vandag word ÿ in verskeie Duitse vanne gebruik. Byvoorbeeld, von Meÿenn, Zeÿn, Croÿ en Meÿer

Frans

Plekname

In Frankryk
  • Aÿ
  • Fontaine-sur-Aÿ
  • Haÿ-les-Roses
  • Die kasteel van Maÿtie
In België
  • Freÿr

Vanne

  • Jules Balaÿ
  • Vincent de Callataÿ, Belgiese sterrekundige.

Hongaars

Sekere ou Hongaarse edele vanne het ÿ bevat. Byvoorbeeld, Rostÿ, Konkolÿ, Demeczkÿ, Sidÿ, Persianÿ, Demenÿ, ens.

Oorsprong

  • Y met deelteken
  • Die letterreekse IJ wat in Nederlands en Vroegmoderne Hoë-Duits voorkom en word soms met ÿ vervang aangesien dit dikwels in manuskripte presies dieselfde lyk.

Sien ook

Tags:

Ÿ VoorkomsŸ OorsprongŸ Sien ookŸDeelteken en umlautDuitsFransHongaarsLatynse alfabetMalgassiesY

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Narsistiese persoonlikheidsteuringNierversakingKoöperasiestoriesChristendomVolksrepubliek ChinaMIV/vigs in Suid-AfrikaBaälVaginale kankerIntertekstualiteitAkker van der MerweWekkerHentaiLys van Islamitiese feeste en herdenkingsMierNedersettingHoenderrasseApartheidOrale seksHerpes simplexBeesMagsverheffingPadtekens in Suid-AfrikaSuikersiekteTweede VryheidsoorlogDiamantDinteranthusGlenys LynnePoolsKolibrieMin ShawNederduitse Gereformeerde KerkKasteel die Goeie HoopDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMahatma GandhiTuberkuloseAfrikaPlatinumWinterWitkruisarendMaria MagdalenaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJan BloukaasAfleiding (taalkunde)Uitwerking van klimaatsveranderingEwenaarNierKoolstofdioksiedHernubare energieLetterlike en figuurlike taalgebruikGautengAgorafobieVersoeningsdagStereotipeAardverwarmingYslandCleopatra VIILemoenduifBruin menseGeskiedenis van erotiese afbeeldingsAuschwitz-konsentrasiekampYsterPresident van die Verenigde State van AmerikaInstagramInfeksieVerenigde State van AmerikaPlantHarry PotterHannes van WykIndo-Europese taleIslamEkonomie van Suid-AfrikaDiereriemFranse RewolusieVergelykings (taalkunde)ArendWoordsoortOmtrek, oppervlakte en volumeMad Buddies🡆 More