Ögedei Khan: Mongoolse khan

Ögedei Khan (Mongools: Өгөөдэй; omstreeks 1186 – 11 Desember 1241) was die derde seun van Djengis Khan en die tweede Groot Khan van die Mongoolse Ryk.

Hy het die uitbreiding van die ryk voortgesit wat onder sy pa begin is en was ’n wêreldfiguur toe die ryk sy verste uithoeke bereik het tydens die Mongoolse inval in Sentraal-Europa en Oos-Asië. Nes al Djengis se seuns was hy in ’n groot mate betrokke by die verowerings in China, Iran en Sentraal-Asië. Koeblai Khan, wat die Yuan-dinastie gestig het, het hom later die Sjinese tempelnaam keiser Taizong van Yuan gegee.

Ögedei
Khan, keiser (nadoods)
Ögedei Khan: Mongoolse khan
’n Portret van Ögedei tydens die Yuan-dinastie.
Dinastie Bordjigin
Bewind 13 September 122911 Desember 1241
Kroning 13 September 1229
Volle naam Mongools: Өгэдэй, ᠥᠭᠡᠳᠡᠢ
Gebore c. 1186
Gesterf 11 Desember 1241 (op 55 jaar)
Mongolië
Voorganger Djengis Khan
Opvolger Güyük Khan
Gade Töregene
Vader Djengis Khan
Moeder Börte Oejin

Verwysings

Tags:

ChinaDjengis KhanEuropaIranKoeblai KhanMongoolsMongoolse RykOos-AsiëYuan-dinastie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoogleSoweto-opstandAntjie SomersDiamantLongontstekingGenesis1906Ou TestamentJesus van NasaretKennisGeloftedagMaselsBloemhofdamHomoniem54SpysverteringstelselPostmasburgLSokkerKappie (skryfteken)Cristiano RonaldoDierVoorvoegselGeslagsorgaanAngkor WatAnneli van RooyenLys van Afrikaanse rolprenteVoornaamwoordSelfstandige naamwoordLetterkundeWiskundige terminologieMaatskappyOrale seksFTheuns JordaanObesiteitTuberkuloseVetplantVormVerspreide lugbestralingJDie Real Housewives van die WynlandeLoftus VersfeldMangelontstekingSeeAlbumAlkoholBeroertePokerNairobiKindersiektesOmkoperyPornografiese subgenresLangste woordAnglisismeBrighton SharbinoTolla van der MerweMicrosoftEb-3 visaNadia ValvekensCleopatra VIISemenZGalblaasGenootskap van Regte AfrikanersRichard KlineWamelNarsistiese persoonlikheidsteuringHendrik WitbooiLabia (geslagsdele)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPankreasEjakulasieTrappe van vergelykingKunsmatige intelligensieRod Alexander🡆 More