Ethiopiese Kalender

Die Ethiopiese kalender (Amharies: ye'Ītyōṗṗyā zemen āḳoṭaṭer) is die belangrikste kalender wat in Ethiopië in gebruik is, en is gelyk aan die liturgiese jaar van die Eritrees-Ortodokse Kerk, waar hierdie kalender as die Ge'ez kalender bekend staan.

Die tydrekening is gebaseer op die ouer Alexandrynse of Koptiese kalender, wat weer op die nog ouer Egiptiese kalender gebaseer is. Net soos die Juliaanse kalender het die Ethiopiese kalender elke vier jaar (sonder uitsondering) 'n aantal dae oor en begin die jaar volgens die Juliaanse kalender op 29 Augustus of 30 Augustus.

Tags:

29 Augustus30 AugustusAmhariesEritrees-Ortodokse KerkEthiopiëJuliaanse kalenderLiturgiese jaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DigvormBernice WestBeesvleisMusieksimboleRuan JoshByInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandDolfynTuberkuloseXenofobieAkwariumGeweldNierversakingOsmoseBreinkaartRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AfrikaansGodsdiensLys van medisinale kruieHartTarentaleCarike KeuzenkampDistillasieHernubare energieJeugdagBruce FordyceWynMieliestronkInternetFanie ViljoenJavaScriptOnse VaderWiki CommonsNatuurlike hulpbronGoogleMuskietSeksposisieLandbouMuishondKrugerwildtuinInligtingSwamPerdSlag van Cuito CuanavaleNeptunusWêreld- Ekonomiese ForumHeuningbyJohannesburgKunsmatige algemene intelligensieHemelvaartsdagKolonoskopieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGholfKortverhaalRuslandHorlosieHoofkarakterKunselementeWolLewerBosluisbytkoorsSoogdierErfenisVrye FranseGeskiedenis van AfrikaansHartaanvalVersamelnaamJodeOman AirMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaPlaasjapieBek-en-klouseerInflasieGordelroosSikloonNic de JagerVrug🡆 More