Massamedia: Mediategnologieë wat bedoel is om 'n groot gehoor te bereik deur massakommunikasie

Massamedia verwys na 'n verskeidenheid van media tegnologieë wat 'n groot hoeveelheid mense bereik via massa kommunikasie.

Die tegnologieë waardeur hierdie kommunikasie plaasvind, bevat 'n verskeidenheid afsetpunte. Die tipe media maak dit moontlik om dieselfde boodskap aan die massas oor te dra. Klassieke voorbeelde hiervan is landelike radio- en TV-stasies, maar bekende webtuistes word ook hierby ingesluit.

Massamedia: Koerante, Radiostasies, Televisiekanale
Voorblaaie van Die Burger, vroeg 2011.
Massamedia: Koerante, Radiostasies, Televisiekanale
Voorblad van Die Beeld, 19 Oktober 1969.

Die term is in die 1920's geskep met die koms van nasionale radionetwerke en die grootskaalse sirkulasie van koerante en tydskrifte. Eeue voor die term bekend geraak het is boeke en manuskripte reeds op groot skaal versprei.

Voorbeelde van Afrikaanse massamedia sluit in:

Koerante

Radiostasies

Televisiekanale

Eksterne skakels

Tags:

Massamedia KoeranteMassamedia RadiostasiesMassamedia TelevisiekanaleMassamedia Eksterne skakelsMassamediaMedia (kommunikasie)MenseRadioTVTegnologieWebtuiste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde KoninkrykWortelPussy RiotDonkieSelfieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGautengDigvormRekeningkundeXhosaPornografieSkarlakenkoorsEiffeltoringVerkoueOutismePersoonlike voornaamwoordHidroulikaAanhalingstekensKaartHomoniemSowjetunieSuid-EuropaGewone luislangYsterKleurKernkragVratKalsiumPrimêre sektor van die ekonomieLys van Afrikaanse skrywersAnale seksSlangAardeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BloedsomloopstelselGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLys van Suid-Afrikaanse musikantePenisBywoordMonopolieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyCurly HowardSelfvertrouePlae van EgipteKatMartin Luther King jr.KaapstadTierUniondaleMiddeloorontstekingKlitorisShakaRuimteMuskietKolonoskopieSwaziBipolêre gemoedsteuringKoolstofMurraysburgDramaWatersuiweringGoogle TranslateDwelmmiddelSinoniemCoca-ColaDesimale breukeVersoeningsdagLiefdeLentePuberteitByIndustriële RevolusiePinksterGrondwetLys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika🡆 More