Massamedia: Mediategnologieë wat bedoel is om 'n groot gehoor te bereik deur massakommunikasie

Massamedia verwys na 'n verskeidenheid van media tegnologieë wat 'n groot hoeveelheid mense bereik via massa kommunikasie.

Die tegnologieë waardeur hierdie kommunikasie plaasvind, bevat 'n verskeidenheid afsetpunte. Die tipe media maak dit moontlik om dieselfde boodskap aan die massas oor te dra. Klassieke voorbeelde hiervan is landelike radio- en TV-stasies, maar bekende webtuistes word ook hierby ingesluit.

Massamedia: Koerante, Radiostasies, Televisiekanale
Voorblaaie van Die Burger, vroeg 2011.
Massamedia: Koerante, Radiostasies, Televisiekanale
Voorblad van Die Beeld, 19 Oktober 1969.

Die term is in die 1920's geskep met die koms van nasionale radionetwerke en die grootskaalse sirkulasie van koerante en tydskrifte. Eeue voor die term bekend geraak het is boeke en manuskripte reeds op groot skaal versprei.

Voorbeelde van Afrikaanse massamedia sluit in:

Koerante

Radiostasies

Televisiekanale

Eksterne skakels

Tags:

Massamedia KoeranteMassamedia RadiostasiesMassamedia TelevisiekanaleMassamedia Eksterne skakelsMassamediaMedia (kommunikasie)MenseRadioTVTegnologieWebtuiste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KinismeGetalBybelIslamNoord-CarolinaWoordeboek van die Afrikaanse TaalVoorhuidSkisofrenieKlas (biologie)SkerpioenRatelTeeBlindemolDigvormErica BoyerIndiëHenogSabbatLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsRoekelose DadeVeganismeAnale seksGenesisLys van Afrikaanse rolprenteRomeinse syfersAngssteuringBok van BlerkKoggelmanderBysteekSteve HofmeyrGewerweldesWhatsAppVirginia LeeBlourokkeAkademiaTórshavnGavin NewsomMiljardPerdGeografie van Suid-AfrikaOlienhoutLys van kinderspeletjiesVerenigde State van AmerikaAnale kankerGenitale vratRekeningkundeNommer assebliefVulvaDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AkroniemAfrikaanse woordelys en spelreëlsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAnnelize van der RystVir die voëlsAfrikaanse Protestantse KerkBoelieryWebblaaierMondSonpaneelJak de PriesterSelfoonMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaNoot vir NootAgter Elke ManDanie du ToitSeekoeiVlag van ArmeniëOvulasieOorkruipersKolorektale kankerKatKweperOogANieu-SeelandDiketoAfrikaanse Wikipedia🡆 More