Vryduik: Onderwaterduik sonder asemtoerusting

Vryduik beskryf 'n vorm van onderwater duik sonder skuba-toerusting of enige ander eksterne hulpmiddel vir asemhaling.

Tydens 'n vryduik moet die duiker sy asem ophou totdat hy weer bo die watervlak uitkom. Tydens die duiktog kan foto's geneem word of met 'n spies op visse gejag word. In kompeterende verband word daar gekyk wie die diepste op een asem kan duik of wie die langste onderwater kan bly.

Vryduik: Onderwaterduik sonder asemtoerusting
'n Vryduiker in die Blou Gat by Sinaï.
Vryduik: Onderwaterduik sonder asemtoerusting
'n Vryduiker met 'n monovin.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AsemhalingSkubaduikVis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steve HofmeyrAuschwitz-konsentrasiekampApple Inc.ColeskePreseminale vloeistofNommertekenSpelerposisies in rugbyWayde van NiekerkThys die BosveldklongMuishondWiki CommonsVergelykings (taalkunde)SwawelKameeldoringAfrikaanse TaalmonumentC.J. LangenhovenRooikophoutkapperEkonomieErdwurmSnaarinstrumentVingerseksBetteridge se opskrifwet1986Ottomaanse RykHolocaustKewerVoornaamwoordYAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVolhoubare ontwikkelingSatellietOtterHemelvaartStikstofNonnetjie-uilMenseregtedagVoorsetselHondeklipbaaiGevolge van aardverwarming op oseaneMonique SteynNjalaNic de JagerFanie OlivierIslamGeslagsorgaanPoesTemperatuurregulering (biologie)Lyfstraf in skole1945NieregeringsorganisasieCleopatra VIIRomeinse syfersTsammaHPubliekMadison IvyKangaroeDie Real Housewives van die WynlandeOrgasmeMenslike seksuele gedragHipoteseSeksPeriodieke tabelChatGPTKamphoerSuid-Afrikaanse WeermagSirkusSuid-Afrikaanse GrensoorlogJaco JacobsWikiAprilStaalVlermuisAkuut-aksenttekenTasché BurgerKindersiektes🡆 More