Vleiland: Gebied wat met water versadig is

'n Vleiland is 'n gebied wat met water versadig is, hetsy permanent of seisoenaal, sodanig dat dit 'n duidelik identifiseerbare ekosisteem vorm.

Vleilande word van ander landvorme onderskei deur die unieke grondeienskappe en plantegroei. Vleilande lok gewoonlik 'n groot aantal voëls, amfibieë en ander roofdiere.

Vleiland: Gebied wat met water versadig is
'n Vleiland in die Amerikaanse staat Illinois.
Vleiland: Gebied wat met water versadig is
Vleiland Passewaaij in Tiel, Gelderland.

'n Vleiland kan moerasagtig wees, maar alle vleilande is nie noodwendig moerasagtig nie. Vleilande kan volgens seisoen afwisselend nat of droog wees.

Verskeie vleilande reg oor die wêreld word onder die Ramsar-konvensie en die AEWA-verdrag beskerm.

Voorbeelde

Die grootste vleilande sluit in die moeraswoude van die Amasonerivierkom, die vleilande van die Wes-Siberiese Vlakte, die Pantanal in Suid-Amerika, en die Sundarbans in die Ganges-Brahmaputra-delta.

Vleilande word ook regdeur die Verenigde State aangetref. Diverse regering en private herstelprojekte vind elke jaar in verskeie state plaas.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AmfibieEkosisteemPlantRoofdiereVoëlsWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van NG gemeentesFotosinteseDistrik SesLuiperdWaterstofBeëdigde verklaringMobutu Sese SekoPoësieVryheidsdagJagluiperdKankerDermpoliepElandréSkaapKoos BekkerMikro-ekonomieLys van nedersettings in Suid-AfrikaMaagsweerDeelwoordTienie HollowayOntwikkelende landKrugerwildtuinBorskankerMickey MuisAtoomAvbobCristiano RonaldoCorioliskragLeonardo da VinciKrampXHTMLOsoonlaagConsolidated B-24 LiberatorKoorsSlawernyBesoedelingKongo-krisisBaljuDuitslandFabelTrekarbeidRosa ParksSwartbewussynsbewegingBeesTrigeminale neuralgiePeriodieke tabelPotchefstroomDelft, KaapstadNatriumtiosulfaatAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVioolNatuurbewaringHakerSwangerskapHerpes simplexMaatskappyOnse VaderSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeAfrikaanse taalleerLyfstraf in skoleGoogle MapsMynbouApartheidUitwerking van klimaatsveranderingKlimaatveranderingKultuurBrandstofAardrykskundeSharpeville-slagtingHoedVoedingKapitaal (ekonomie)KoperAfrikaanse woordelys en spelreëlsNamibië🡆 More