Ukhahlamba-Drakensbergpark

Die uKhahlamba-Drakensbergpark is in die Drakensberge op die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho geleë.

uKhahlamba-Drakensbergpark*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Ukhahlamba-Drakensbergpark
Drakensberge in die Royal Natal Nasionale Park
Ligging van UKhahlamba-Drakensbergpark op 'n kaart (Suid-Afrika)
UKhahlamba-Drakensbergpark
UKhahlamba-Drakensbergpark
Ligging van die uKhahlamba-Drakensbergpark in Suid-Afrika
Koördinate: 29°23′00″S 29°32′26″O / 29.38333°S 29.54056°O / -29.38333; 29.54056 29°32′26″O / 29.38333°S 29.54056°O / -29.38333; 29.54056
Lande Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Tipe Verskeie
Kriteria i, iii, vii, x
Verwysings 985
Streek Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2000  (24ste Sessie)
Uitbreidings 2013
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Hierdie park van 242 800 ha sluit die Suid-Afrikaanse Royal Natal Nasionale Park in en vorm saam met die Sehlabathebe Park in Lesotho die Maloti-Drakensberg-oorgrenspark.

Dit is in 'n uiters ruie en bergagtige gebied geleë en is een van die belangrikste bergopvanggebiede in die land. Die drie grootse riviere van KwaZulu-Natal ontspring hier. Die hele vleiland is nog in sy oorspronklike staat. Verskeie inheemse en bedreigde plant- en dierspesies kom hier voor. 'n Aantal rotstekeninge uit prehistoriese tye is al hier waargeneem. In 1997 is die gebied tot Ramsar-vleiland en in 2000 tot wêrelderfenisgebied verklaar.

Ukhahlamba-Drakensbergpark
'n Uitsig op die heuwels

Lees ook

Bibliografie

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BestuiwingMaagSlag van Cuito CuanavaleToestand van materieKindersiektesPomeloWebblaaierTwaalf Stamme van IsraelDiarreeSpringbokkeKokketielTelefoonErfenisdag (Suid-Afrika)Aarde se atmosfeerSprokieKaliumHipoteseGeskiedenis van die BoererepubliekeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Geografie van Suid-AfrikaPornografieWikimedia-stigtingGeslagsregister vanaf Adam tot JesusFosforOlimpiese Somerspele 2024Nicola HanekomBeesBipolêre gemoedsteuringDramaByLionel MessiPersoonlikheidPersSkerpioenMaselsCristiano RonaldoArabiesLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGautengPornografiese akteurHeupvervangingGenadedoodWaterbesoedelingSowjetunieOvulasieDroogteVulkanismeParkinson se siekteAntoniemMonopolieProstaatkankerPsigopatiePêrelLika BerningKrugerwildtuinChemiese verbindingSteve BikoVloeistofIndiese Oseaan2024 Chinese Grand PrixVisKolonialismePriemgetalAlice MunroNederduitsch Hervormde KerkVolstruisDiepaartromboseMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaZack du PlessisPlae van EgipteVlekvrye staalJazzArgitektuurLys van Afrikaanse rolprenteJakobOos-KaapHeelgetal🡆 More