Suid-Afrika R323

Die R323 is 'n streeksroete in Suid-Afrika.

Die pad verbind Riversdal in die suide met Laingsburg in die noorde en gaan onder andere deur Ladismith en die Seweweekspoort. Net buite Riversdal gaan die pad oor die Garciapas, deur Wapadskloof en sluit 16 km buite Ladismith by die R62 aan. Die roetes loop saam tot net verby Zoar waar die R323 noordwaarts afdraai na Seweweekspoort. Tot by Zoar is die pad geteer. Na Seweweekspoort draai pad links en hou ooswaarts deur Vleiland. Ongeveer 30 km vanaf Laingsburg verander die padoppervlak na teer. Die pad swaai dan noord en gaan deur die Rooinekpas voor Laingsburg bereik word en die pad aansluit by die N1-nasionale pad.

Streeksroete R323 shield

Streeksroete R323
Belangrike aansluitings
SuidpuntSuid-Afrika R323 N2 by Riversdal
 Suid-Afrika R323 R62
NoordpuntSuid-Afrika R323 N1 by Laingsburg
Ligging
DorpeLadismith
Zoar
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
Suid-Afrika R323 R322R324 Suid-Afrika R323

Sien ook

Bron

Tags:

GarciapasLadismithLaingsburgN1 (Suid-Afrika)R62 (Suid-Afrika)RiversdalRooinekpasSeweweekspoortSuid-AfrikaZoar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MieliestronkKoorsblaarAlbert EinsteinMaselsChinese Grand PrixJakarandaSirkelSlag van Cuito CuanavaleWiskundeMensAbstraksie (rekenaarwetenskap)MiddeloorontstekingYstervarkMieliedriehoekVraag en aanbodTweede WêreldoorlogGroot TrekKlitorisMaroela MediaGewone tarentaalVulkaanAfrikaanse WikipediaGesagPolitieke partyAntoniemItaliëAardeKarakteriseringOnderhandelinge om apartheid te beëindigOrthopteraFranse RewolusieAfrikaanse TaalmonumentGroot DepressieSuid-AfrikaFamilie (verwantskap)SkarlakenkoorsJagluiperdBeëdigde verklaringNederlandAfvalbestuurGautengKaliumVoedingPretoriaSoortnaamAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVryheidsdagPlaasjapieMenslike penisgrootteKokerboomKoperVerstedelikingVerkleinwoordGroot Muur van ChinaTydsoneBernice WestKnopiespinnekopDiarreeChris BlignautConsolidated B-24 LiberatorLimpopo (rivier)VoorvoegselNasionale VrouedagSonAkademiaRichard Francis BurtonLeeuLys van elemente volgens simboolSowjetunieLionel PetersonMangaanAnale seksSlawernyUnited Africans Transformation🡆 More