Stofsuier

'n Stofsuier is 'n apparaat wat gebruik word om huise skoon te maak deur stof en ander vuilgoed op te suig.

Meeste stofsuiers is van 'n sterk elektriese motor voorsien wat 'n sentrifugale pomp laat draai en dan 'n suigaksie veroorsaak. Die stof word gewoonlik in 'n stofsak of waterbak opgevang, wat af en toe skoongemaak moet word.

Stofsuier
'n Stofpomp ("Dedusting pump") soos dit omstreeks 1906 bemark is
Stofsuier
'n Stofsuier
Stofsuier
Die Electrolux Trilobite, 'n robot-stofsuier.

Die stofsuier is in ongeveer 1900 uitgevind, maar eers vanaf 1960 het stofsuiers so bekostigbaar geword dat hulle deur die massamark aanvaar is. Voor dit is matte meestal gevee of buite met 'n matklopper uitgeslaan.

Sien ook

Tags:

Elektriese motorSentrifugale pomp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ChamillionaireHomoseksualiteitEstlandEuroKaapstadKambodjaStemhebbendheidHipoteseTierIngenieursweseDoodMicrosoftKappie (skryfteken)Liewe HeksieMaliMiltRooijakkalsKontinentDiarreeKlankVerkleinwoordBestuiwingDeelstate van die Verenigde State van AmerikaEskomDie GelofteApple Inc.Koos KombuisAstronomiese eenheidMicrosoft OfficePwasaKommunikasieFormule EenGeorgeTheuns JordaanCatherine DeneuvePaulus van TarsusNederduitse Gereformeerde KerkJeff DouglasAtheneVreemde Stad (album)EierleierAlbumVratLeestekenKunsmatige intelligensieTydbestuurBloemhofdamYLettergreepBloeddrukWalvisGoogleSlangLikkewaanHipertensieKlitorisBruto binnelandse produkVerenigde StateLys van lande volgens bevolkingNewstead AbbeyAlkoholPaul McCartneyEb-3 visaKameeldoringTropicosVerkleurmannetjieJan BlohmSeksuele opwekkingAkademiaDiplopodaLouis GussHeidelberg, GautengSonSeekoei🡆 More