Elektriese Motor

'n Elektriese motor gebruik elektriese energie om meganiese energie te produseer, tipies deur die wisselwerking van magnetiese velde en stroomdraende geleiers.

Die omgekeerde proses, wat elektriese energie vanaf meganiese energie produseer, word deur 'n generator of dinamo uitgevoer. Verskillende tipes elektriese gelykstroom motore kan as generatore gebruik word, en vice versa. Byvoorbeeld, 'n aansitter of generator vir 'n gasturbine of traksiemotor in voertuie verrig albei take.

Elektriese Motor
Verskeie elektriese motors.

Eksterne skakels

Tags:

Elektriese geleierElektriese generatorGelykstroom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIVTaalBreinIntensiewe vormSinoniemKobus LombardSeeWaterDemi Lee MooreBeesvleisAnrich HerbstMartin Luther King jr.SonBiodiversiteitNedersettingPornografiese subgenresElektrisiteitsvoorsieningLys van Suid-Afrikaanse skrywersVulvaMelaatsheidReddingskakeLys van lande volgens bevolkingTelefoonMadison IvyTsoenamiPuberteitSamestellingAntjie KrogRutenium(III)chloriedMetafoorHidroëlektrisiteitDigtheidSuiwelprodukKorrupsieYstervarkElektriese geleierVulkanismeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van Kaapstad se voorstedeInsekKrapAardverwarmingCorioliskragSkoenlapperLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDepressie (gemoedstoestand)LettergreepBurgerregteSelfoonSaldanhaOnderhandelinge om apartheid te beëindigMaagsweerVratRobbeneilandNiemetaalIvan ZimmermannGeskiedenis van AfrikaansHoofstadSigaretIndiese OseaanGrondbesoedelingIranSlawernyCleopatra VIIOnomatopeeIronieLeonardo da VinciCutt GlasAalwynJanie du PlessisKlein-KarooEwenaarWayback MachineMiltGlasOutismeEmosieWetenskaplike klassifikasieKlimaat🡆 More