Hellenistiese Griekeland

In die Griekse geskiedenis stem Hellenistiese Griekeland ooreen met die tydperk tussen die dood van Alexander die Grote in 323 v.C en die anneksasie van die Klassieke Griekse hartland deur Rome in 146 v.C.

Tydens die Hellenistiese tydperk het die belangrikheid van Griekeland in die Griekssprekende wêreld skerp gedaal. Die twee grootste sentrums van dié tyd was Alexandrië en Antiochië. Stede soos Pergamon, Efese, Rhodos en Seleucië was ook belangrik, en die toenemende verstedeliking van die Middellandse See-gebied was kenmerkend van die tydperk.

Tags:

146 v.C.Alexander die GroteGriekelandKlassieke GriekelandRomeinse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Johannes KerkorrelSeekoeiNiersteenPalantir TechnologiesBoet TroskieAfrikaanse TaalmonumentMercuriusLetterlike en figuurlike taalgebruikHartHeelgetalRuslandWaterbesoedelingSkildklierNierWoordVerenigde State van AmerikaMin ShawErektiele disfunksieOu Apostoliese KerkWikisourceAbdomenLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDuitse Demokratiese RepubliekKatLord’sBruin menseMorfeemCSSMynbouBestuiwingAfrikaansTransistorVerplegingGoeie VrydagGeboorteTobie CronjéNederduitse Gereformeerde KerkWes-KaapKrampPaasfeesTswanaSewastopol2001BeroerteDiarreeAngolaAardbewingAfvalbestuurBonnie TylerKolonoskopieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DiepfopKrugerwildtuinZoeloeInfeksieHentiesbaaiKernreaksieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsWeeluisLys van elemente volgens simboolWit-DonderdagKwikstertjieTarentaleGianna MichaelsFamilie (verwantskap)VolstruisBosluisAnale kankerIslamitiese StaatLys van persone in die BybelLisa AnnNaeltjiesVrymesselaryDulcie van den BerghOogprobleme🡆 More