Bublos

Bublos (Grieks: Βύβλος), ook bekend as Joebail of Jebeil (Arabies: جبيل, Joebail, Libanese Arabies: Jbeil; Fenisies: 𐤂𐤁𐤋, GBL, moontlik Gebal) is 'n stad in Libanon.

Dit word vermoedelik al sedert 8800 of 7000 v.C. bewoon, en aaneenlopend sedert 5000 v.C. Dit is dus een van die oudste stede ter wêreld wat aaneenlopend bewoon word.

Bublos
جبيل
Jebeil
Die ou stad Bublos.
Die ou stad Bublos.
Land Vlag van Libanon Libanon
Soort Stad
Streek Distrik Bublos
Oppervlakte 4,16 km2
Geskiedenis
Bewoners 40 000 (stad)
100 000 (metropool)
Unesco-wêrelderfenisgebied
Kriteria iii, iv, vi
Verwysing 295
Inskripsie 1984
Streek† Goewernement Berg Libanon
Beskrywing* Stad en distrik Jbeil
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
* Naam soos op die Wêrelderfenislys

In sy geskiedenis was Bublos deel van verskeie beskawings, insluitend die Ou Ryk van Egipte, Fenisië, Assirië, die Achaemenidiese Ryk, Hellenistiese Griekeland, die Romeinse Ryk, Fatimidiese Kalifaat, Genua, die Mameluksultanaat en die Ottomaanse Ryk.

Die stad is sedert 1984 'n Unesco-wêrelderfenisterrein.

Verwysings

Skakels

  • Bublos  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

35°39′04″O / 34.12361°N 35.65111°O / 34.12361; 35.65111

Tags:

ArabiesFenisiesGrieksLibanon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mickey MuisNG gemeente MurraysburgVarkCovid-19-pandemieBateMenslike seksuele gedragRomeinse RykDesmond TutuAnrich HerbstHolocaustLys van medisinale kruieKaartNic de JagerFluoorApartheidAanhalingstekensGeldLetterkundeKaapse VlakteIslamNederduitse Gereformeerde KerkPeriodieke tabelOrgasmeOntwikkelende landMenslike skeletSeksueel oordraagbare infeksieHibernasieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAprilSwart nasionalismeAppelOnderhandelinge om apartheid te beëindigSpelerposisies in rugbyDeelteken en umlautVeerDie GelofteJavaScriptKersfeesCarike KeuzenkampKernkragKonsentrasiekampAsemhalingDoziJodeUniversele Verklaring van MenseregteTemperatuurLabia (geslagsdele)Wêreld- Ekonomiese ForumChromatografieAdolf HitlerCoca-ColaSpreeuCremonaRooibloedselHeks van HexrivierNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMag (sosiale wetenskappe)TrekarbeidWhatsAppSout (chemiese stof)TermietEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGoudRuimteReënCristiano RonaldoShanzhaiEllipstekenMaatskaplike verantwoordelikheidHomoniemNiersteenMetafoorMigrasie van voëlsElana AfrikaSwartrenosterDagboekLeah van NiekerkSpinnekop🡆 More