Hellenistiese Griekeland

In die Griekse geskiedenis stem Hellenistiese Griekeland ooreen met die tydperk tussen die dood van Alexander die Grote in 323 v.C en die anneksasie van die Klassieke Griekse hartland deur Rome in 146 v.C.

Tydens die Hellenistiese tydperk het die belangrikheid van Griekeland in die Griekssprekende wêreld skerp gedaal. Die twee grootste sentrums van dié tyd was Alexandrië en Antiochië. Stede soos Pergamon, Efese, Rhodos en Seleucië was ook belangrik, en die toenemende verstedeliking van die Middellandse See-gebied was kenmerkend van die tydperk.

Tags:

146 v.C.Alexander die GroteGriekelandKlassieke GriekelandRomeinse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Piet ByleveldBettie Cilliers-BarnardGeelsugMantisWikipediaAtoomAfrikaanse taalleerVulkaanOntwerpBruin menseKlankverskynselsAppel (sanger)Toekoms van die AardeMikro-ekonomieGewasboerdery in Suid-AfrikaKeelseerDoziIntertekstualiteitDemokrasieAardbewingIranTelefoonEngelsVolstruisE-posLikkewaanGewone tortelduifWitkruisarendVoëlPoësieEkosisteemekologieMatriek in Suid-AfrikaSelfbeeldRon Thompson (akteur)KriekBoer Soek 'n VrouAkademiaVlagterminologieKarwatsDrie SusterskerkeBoet TroskieLeestekenBeaufortskaalAnneli van RooyenCristiano RonaldoMorfologie (taalkunde)KaliumSleutel (musiek)RenosterkewerAardverwarmingRugbyPopulierAlliterasieGrondwet van Suid-AfrikaOrthopteraStaalSkemerOnbemande vliegtuigNarsismeSpinnekopPresident van die Verenigde State van AmerikaLugbesoedelingGeskiedenis van Suid-AfrikaWillie JoubertVerkouePretoriaMiddelmisbruikMidde-OosteNederduitsch Hervormde KerkYsterLionel PetersonLeah van NiekerkBywoordMaagsweer🡆 More