Behoud Van Massa

Die wet van behoud van massa sê dat die hoeveelheid massa in 'n geïsoleerde sisteem oor 'n tydsbestek konstant sal bly.

Dit beteken dat die atome van 'n voorwerp nie geskep of vernietig kan word nie, maar slegs rondgeskuif of in ander deeltjies verander kan word. As 'n chemiese reaksie twee verskillende atome in 'n nuwe produk verander, sal die massa van die reaktante (chemikalieë voor die chemiese reaksie) dieselfde wees as die massa van die reaksieproduk (die nuwe verbinding). Die wet is aanvanklik deur Antoine Lavoisier in die 18de eeu voorgestel. Kernreaksies kan egter massa na energie omsit volgens die bekende Einstein se vergelyking:

Waar:

  • E = Energie
  • m = massa [kg]
  • c = spoed van lig [m/s]

Sien ook

Tags:

Antoine LavoisierAtoomEnergieKernreaksieMassaReaksieprodukReaktantTyd

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anglo-BoereoorlogNonnetjie-uilMenslike skeletKorrupsieAfrikaansVolstruisAkademiaBrandstofYsterGeslagHykie BergJesajaHemelvaartEnsiklopedieImpakte van toerismeVlermuisNatuurlike hulpbronAborsieSuikerbekkiesLys van bekende Suid-AfrikanersByBukkakeDie Real Housewives van die WynlandeE.G. Jansen13 JunieBek-en-klouseerKuifkophoutkapper1945WiskundeWortel (groente)Demi Lee MooreHoërskool DiamantveldHerpes simplexJaco JacobsBoer Soek 'n VrouJBloedgroepAt BothaHoutMangelontstekingGerrie PretoriusBlackie Swart (sanger)TafelbergAntoniemWaldemar SchultzApartheidBlonde stereotipeLizz Meiring1986Sewe wonders van die wêreldLys van Suid-Afrikaanse skrywersKinkhoesNaboomSeksuele prikkelingWaterbesparing in Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaAfkortingWildsbokPlaasmoorde in Suid-AfrikaVaginaMenseregteJonathan JansenAGoudPiesangDesimale breukeKapokboomAleksander KudrjašovsMIV/vigs in Suid-AfrikaSiekteShizuoka-prefektuurTVyfsterDistrik SesOrthopteraSuid-Afrikaanse WeermagTreinMiskruier🡆 More