Momentum: Die produk van die voorwerp se massa en sy snelheid en word gemeet in die SI-stelsel eenhede kg·m/s

In fisika is die momentum van 'n voorwerp die produk van die voorwerp se massa en sy snelheid en word gemeet in die SI-stelsel eenhede kg.m/s.

Momentum: Die produk van die voorwerp se massa en sy snelheid en word gemeet in die SI-stelsel eenhede kg·m/s
Die momentum van die wit bal word aan die ander balle oorgedra.

Dit gee 'n aanduiding van hoe moeilik 'n rustende voorwerp in beweging gebring kan word, of 'n bewegende voorwerp tot stilstand gebring kan word.

Die behoud van momentum kan afgelei word van Newton se bewegingswette. Dit beteken dat 'n bewegende voorwerp sy momentum behou tensy 'n krag op die voorwerp inwerk.

Momentum is 'n Vektor.

Kyk ook

Tags:

MassaSI-stelselSnelheid

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KernkragSeksueel oordraagbare infeksieWayde van NiekerkMierAfrikaansWaterbesoedelingSuid-Afrikaanse RugbyunieRobert SobukweIngenieursweseJan van HunksHoutJannie du ToitMelaatsheidPikkewynHulpwerkwoordMaatskappyNasionalismeAprilKameelperdKaapstadse waterkrisis 2015-2018Danie du ToitBeenbreuke en ontwrigtingsAborsieNaboomDrinkwatervoorsieningKompasKoolhidraatIsraelKoggelmanderYstervarkKolitisGawes van die Heilige GeesVerfHannes van WykSteenkool in Suid-AfrikaNatuurrampAtoomFosforSaldanhabaaiAdolessensiePad na jou hartNylrivierPsigopatieWaterbesparing in Suid-AfrikaRonelda KamferKlein vyf diereReënvalbepalingRepubliek van Zoid AfrikaNetbalVreesMantisFinale OplossingSwemJazzGNU/FDL-lisensieVolhoubare ontwikkelingJodeHelga UysAfrikanersOnomatopeeCheslin KolbeWes-KaapRassismePlaasjapieRugbyJavaScriptKookpuntPrimêre sektor van die ekonomieBernice WestKameelMangelontstekingDigtheidJohan BadenhorstJames AlexanderDiarree🡆 More