Zlatan Ibrahimović: Sweedse sokkerspeler

Zlatan Ibrahimović is 'n voormalige professionele Sweedse sokkerspeler wat as 'n aanvaller gespeel het.

Zlatan Ibrahimović: Sweedse sokkerspeler Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Ibrahimović is beroemd vir sy akrobatiese skoppe en volleys, kragtige langafstand-skoppe, uitstekende tegniek en balbeheer. Hy word beskou as een van die grootste aanvallers van alle tye en is een van die mees bekroonde sokkerspelers in die wêreld.

Zlatan Ibrahimović: Sweedse sokkerspeler
Zlatan Ibrahimović (2018)

Hy het 34 trofeë in sy loopbaan gewen en meer as 570 doelpunte in sy loopbaan aangeteken, insluitend meer as 500 klubdoelpunte. Hy het in elk van die laaste vier dekades punte aangeteken.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InligtingInflasieHeuningbyFranse RewolusieHeupLandbouKrokodilJavaScriptLionel MessiHipoteseHuisvliegPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHidroëlektrisiteitDierFiksieOmanKlavierYsterPankreasSenuweestelselMateriaalKoorsblaarCorioliskragGautengPenisKonjunktivitisNarsismeSeksuele stimulasieDiplopodaPaarl GimnasiumVerenigde NasiesWêreld- Ekonomiese ForumAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeUnited Democratic FrontMuishondJeugdagBosluisbytkoorsEjakulasiePussy RiotKonsentrasiekampSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sharpeville-slagtingGianna MichaelsGroenCutt GlasPeperbus, FraserburgErebus (berg)Lien se lankstaanskoeneMisdaadMiskruierLys van Afrikaanse skrywersPoësieSelfoonMarkus JoosteSkaapKlimaatMisdaadromanGlobaliseringSpringbokkeSeksSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVerenigde State van AmerikaSonenergieKommaMaatskaplike verantwoordelikheidSiya KolisiAnilingusSeksuele opwekkingGeografie van Suid-AfrikaJazzWaterkringloopVars waterHulpwerkwoordSirkelWaarheid-en-versoeningskommissieHindoeïsmeSimmetrie🡆 More