Wouter Wessels

Wouter Wynand Wessels (gebore 18 Maart 1985) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat die Vryheidsfront Plus in die Nasionale Vergadering (parlement) verteenwoordig.

Wessels het die voormalige leier van die Vryheidsfront Plus, dr. Pieter Mulder, se setel in die parlement oorgeneem na Mulder se uittrede. Wessels was tussen 2009 en 2014 werksaam as Mulder se persoonlike sekretaris. Wessels was getroud met Tammy Wessels, wat ook 'n lid van die Nasionale Vergadering is, waar sy die Vryheidsfront Plus verteenwoordig.

Wouter Wessels
Wouter Wessels

Ampsbekleër
Termynaanvang
1 Desember 2017

Ampstermyn
21 Mei 2014 – 2017

Persoonlike besonderhede
Gebore Wouter Wynand Wessels
18 Maart 1985 (1985-03-18) (39 jaar oud)
Politieke party Vryheidsfront Plus
Alma mater Universiteit van die Vrystaat

Vroeë lewe

Wessels word groot in Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika en matrikuleer aan die Hoërskool Grens. Hy studeer aan die Universiteit van die Vrystaat, waar hy sy politieke loopbaan begin deur as kampusleier van die Vryheidsfront Plus te dien.

Loopbaan

Wessels sluit na sy universiteitstudie by die Vryheidsfront Plus as werknemer aan. Hy dien tussen 2009 en 2014 as privaatsekretaris vir partyleier Pieter Mulder, toe Mulder adjunkminister in die kabinet van Jacob Zuma was.

Politieke standpunte

Wessels is ten gunste van moedertaalonderrig en is gekant teen regstellende aksie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Wouter Wessels Vroeë leweWouter Wessels LoopbaanWouter Wessels Politieke standpunteWouter Wessels VerwysingsWouter Wessels Eksterne skakelsWouter WesselsNasionale Vergadering van Suid-AfrikaPieter MulderSuid-AfrikaVryheidsfront Plus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkuutVisSeksismeSteenkool in Suid-AfrikaSonenergieSteve HofmeyrSkilpadKlankverskynselsWoordStedelike hitte-eiland25 AprilProteïenMensWaterstofAngolaHoofkarakterWatersuiweringNasionale VrouedagLenteSonnestelselBynierMenslike seksuele gedragMag (sosiale wetenskappe)DuitslandBerilliumPatriotic AllianceTsongaJust NuisanceDoziLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaFranse RewolusieSewe doodsondesBesoedelingKlimaatsverandering in AfrikaLettergreepAnorexia nervosaMusiekMikro-ekonomieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWikimedia-stigtingInflasieTelevisieSwangerskapDirekte en Indirekte redeSlawerny in Suid-AfrikaVerkragtingSlag van Cuito CuanavaleTydAfleiding (taalkunde)Agtergrond (narratief)Politieke partyAfrikaansEkostelselVeelvuldige skleroseFabelFinale OplossingChemiese verbindingKaliumKameelperdRoesOmanWillie JoubertLas (rekeningkunde)Griekwa-AfrikaansUpingtonNag van die lang messePornografiese subgenresSokkerBeëdigde verklaringSuid-Afrikaanse GrensoorlogSlotmasjienEreksieAanhalingstekensSeksDolfynMagneetDesmond Tutu🡆 More