Witpylstert

Die witpylstert (Phaethon lepturus) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal en swerwer verder suid.

Die voël is 45 – 50 cm groot (met 40 cm wimpel) en weeg 280 – 400 g met 'n vlerkspan van 90 – 98 cm. Die voëls broei op tropiese eilande wêreldwyd, insluitend 2 200 pare op Ascension-eiland. In Engels staan die voël bekend as White-tailed tropicbird.

Witpylstert
Witpylstert
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Phaethontiformes
Familie:
Phaethontidae
Genus:
Phaethon
Spesie:
P. lepturus
Binomiale naam
Phaethon lepturus
Daudin, 1802

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Witpylstert FotogaleryWitpylstert Sien ookWitpylstert BronWitpylstert VerwysingsWitpylstert

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonJo BlackGeslagsgelykheidEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMadison IvyGeografie van Suid-AfrikaToestand van materieMynbouMagneetKunsmatige intelligensieAfrikaanse naguilVoedselkettingSikloonSeksualiteitOnse VaderVolhoubare ontwikkelingErfenisSwangerskapAdolf HitlerVoegwoordSendelingposisie19de eeuJaco JacobsStadToerismeNederlandsByung-Chul Han7de LaanAardbewingGetalKaartMartin Luther King jr.UniondaleSamestellende afleidingResensieKonsentrasiekampAanhalingstekensSuiwelprodukRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Vlieënde HollanderSuid-SothoHeupBrandstofKokerboomOnderwysMaroela MediaSeksuele penetrasieZack du PlessisSaartjie BaartmanCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaRekenaarSonkragFrankrykBerilliumWolkMantisBybelMoedersdagIronieSpysverteringstelselPoësieHoedJeuksiekteVlag van Suid-AfrikaHulpwerkwoordNamibiëToekoms van die AardeKoue OorlogStereotipeNasionale lied van Suid-AfrikaDeelwoordKlein-KarooSimboolKriekTussenwerpselAfleiding (taalkunde)🡆 More