Willem Hendrik Van Den Bos

Willem Hendrik van den Bos (25 September 1896, Rotterdam – 30 Maart 1974) was 'n Suid-Afrikaanse sterrekundige.

Hy verwerf sy doktorsgraad in Leiden en werk daarna direk by die Uniesterrewag in Johannesburg. In 1927 word hy aangestel as hoof-assistent en in 1941 as Unie-sterrekundige, 'n pos wat hy tot en met sy aftrede beklee. Hy was 'n wêreldleier oor dubbelsterre. Hy was aangestel as President van die kommissie om dubbelsterre te studeer deur die Internasionale Sterrekundige Unie.

Willem Hendrik van den Bos
Gebore (1896-09-25)25 September 1896
Rotterdam, Nederland
Oorlede 30 Maart 1974 (op 77)
Johannesburg, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vakgebied Sterrekunde
Alma mater Universiteit van Leiden
Doktorale promotor(s) Willem de Sitter

Bron

Tags:

189619271941197425 September30 MaartDubbelsterJohannesburgLeidenRotterdamSterrekundeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InfeksieTelwoordOranjerivierErfenisDroomVoorsetselPlastiekLys van myne in Suid-AfrikaHokkieChemiese elementDolfynVersamelnaamSeksueel oordraagbare infeksieEierstokMeningsverskil oor aardverwarmingDermpoliepKommaDrinkwatervoorsieningCeresSias ReineckeKoeffisiënt en magswortelSwemAprilKoerantSpreeuKaapse VlakteLeah van NiekerkSASOLCradock-4Jan van TonderGriekwa-AfrikaansVryheidsdagDuitsDeon GrootMondPrimêre sektor van die ekonomieBrandstofVoëlKarnivoorAsiëNasionaal-SosialismeNatuurGeskiedenis van Suid-AfrikaProteïenSamestellende afleidingAntieke EgipteKriekWaterpokkiesEendbekdierSpelerposisies in rugbyMusieksimboleGoudStaalInligtingKrugerwildtuinMonopolyAlkoholismeMaroela MediaPad na jou hartDoziWeervoorspellingSowjetunieKindermishandelingWinterBeroerteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Kolorektale kankerKoolhidraatSlangNeo-NazismeHage GeingobSelfieHomoniemEkonomie van Suid-Afrika🡆 More