voorbladartikel Week 11 2009

Parasetamol is 'n gewilde pynstiller en koorswerende middel.

Parasetamoltablette

Die middel is afkomstig van koolteer en word oor die algemeen deur die menslike liggaam goed verdra: baie van die newe-effekte van aspirien word nie aangetref nie. Dit is oor die toonbank verkrygbaar en word dikwels gebruik vir die afwering van koors, hoofpyn en ander klein pyne en skete. Dit word ook saam met ander nie-steroïede anti-inflammatoriese middels (soos ibuprofen) of opioïediese pynstillers gebruik om ernstiger pyn te behandel. Parasetamol is ook 'n hoofbestanddeel in verskeie geneesmiddels vir verkoue en griep.

Tags:

Parasetamol

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Plae van EgipteHaïtiBuffelCarike KeuzenkampOntwikkelende landGoogleSamestellende afleidingMangelontstekingWiskundige terminologieMenslike seksuele gedragRob HersovAnneli van RooyenCristiano RonaldoDroogteAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVerenigde StateSikloonBernice WestWayde van NiekerkGawes van die Heilige GeesLionel PetersonBeesJacques LootsOlimpiese SomerspeleDrinkwatervoorsieningNotre-Dame-katedraalJudaïsmeAngina pectorisMaroela MediaOlifantVormFabelReg tot ‘n gesonde omgewingKarakteriseringOmtrek, oppervlakte en volumePeter Nguyen Van HungKompasBoutonneuse-koorsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGqeberhaFinale OplossingImpakte van toerismeLydia WinchesterAfrikanernasionalismeLeonardo da VinciVincent van GoghOnderwerp (taalkunde)MeiLys van Afrikaanse skrywersWatersuiweringVaginaIndustriële RevolusieSkildklierDarwinismeKlavierSowjetunieGordelroosVir die voëlsToestand van materieOntwikkelde landHaaiePokerVierde Industriële RevolusieHeks van HexrivierSirkelPNGOnderwysAfvalbestuurJazzLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaThe BackroomsMetafoorGeletterdheidDieregeluideOlimpiese Somerspele 2024🡆 More