Weststellingwerf

Weststellingwerf is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n bevolking van sowat 26 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 228 km².

Weststellingwerf

Weststellingwarf
Munisipaliteit
Vlag van Weststellingwerf
Vlag
Wapen van Weststellingwerf
Wapen
Ligging van Weststellingwerf in Friesland-provinsie
Ligging van Weststellingwerf in Friesland-provinsie
Kaart van Weststellingwerf-munisipaliteit
Kaart van Weststellingwerf-munisipaliteit
Koördinate: 52°53′N 6°0′O / 52.883°N 6.000°O / 52.883; 6.000 6°0′O / 52.883°N 6.000°O / 52.883; 6.000
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieWeststellingwerf Friesland
Regering
 • BurgemeesterAndré van de Nadort (PvdA)
Oppervlak
 • Totaal228,45 km2 (88,21 vk. myl)
 • Land220,72 km2 (85,22 vk. myl)
 • Water7,73 km2 (2,98 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal26 125
 • Digtheid114/km2 (300/vk. myl)
 1 Januarie 2021
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
3925, 8388–8389, 8391–8398, 8431, 8471–8472, 8474–8479, 8481–8489
Skakelkodes0527, 0561
Bestuurlike sentrumWolvega
Webwerfwww.weststellingwerf.nl

Weststellingwerf lê in die suide van die provinsie en grens aan die provinsies Drenthe en Overijssel.

In hierdie munisipaliteit word Stellingwerfs gepraat, wat is 'n Nedersaksiese dialek.

Plekke

Blesdijke, Boijl, De Blesse, De Hoeve, Langelille, Munnekeburen, Nijeholtpade, Nijeholtwolde, Nijelamer, Nijetrijne, Noordwolde, Oldeholtpade, Oldeholtwolde, Oldelamer, Oldetrijne, Oosterstreek, Peperga, Scherpenzeel, Slijkenburg, Sonnega, Spanga, Steggerda, Ter Idzard, Vinkega, Wolvega en Zandhuizen.

Naburige munisipaliteite

Heerenveen Ooststellingwerf
De Fryske Marren Weststellingwerf  Westerveld (DR)
Steenwijkerland (OV)

Eksterne skakels

Tags:

Friesland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PseudowetenskapWitbloedsel20ste eeuKatherine JohnsonWaterbesparing in Suid-AfrikaFrankrykDriedimensioneelVoornaamwoordEreksieOopbroninhoudPersMiddeloorontstekingKompasKlem-in-die-kaakEllipstekenRobbeneilandJesus van NasaretWolkWet op NaturellengrondAfrikaansOntdekking van goud in Suid-AfrikaKomplementêre kleureLaeveldKameelperdVraag en aanbodKoos du PlessisXhosaSelfbeeldLugbesoedelingVigsDroomLys van nedersettings in Suid-AfrikaVrugbaarheidLiewe HeksieGasDundermGesondheidNiersteenBloemfonteinGeestesteuringGrondsoorteBywoordKappie (skryfteken)PersoonlikheidLys van elemente volgens simboolAngina pectorisAfrikaBateImpakte van toerismeLys van medisinale kruieOrgasmeBesproeiingOseanografieFiela se kindGoogle TranslateReënEnkelvoudige sinAngssteuringHannes van WykSout (chemiese stof)Hernubare energieWoestynMag (sosiale wetenskappe)Duitse maselsDiskriminasieHokkiePubliekWikimedia-stigtingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMorfologie (taalkunde)TydLionel PetersonPuntWinter🡆 More