Werner Nel: Bariton sanger (1941-2022)

Werner Gerd Runge Nel (gebore in Stettin, Duitsland 5 Augustus 1941 - 22 November 2022) was 'n Suid-Afrikaanse bariton wat by uitstek internasionale erkenning verwerf het as kunslied- en konsertsanger.

Hy word ook algemeen beskou as een van Suid-Afrika se voorste sangleermeesters.

Hy het na Suid-Afrika gekom as 'n oorlogswesie in 1948. Nel het saam met Kobie van Rensburg sang gestudeer aan die PU vir CHO. Nadat hy musiek studeer het, het hy 'n tyd lank in Duitsland gewoon en internasionaal indruk gemaak as konsertsolis, kunslied en operasanger.

Hy het ook reeds by Roodepoort se stadskouburg opgetree waar gerekende Suid-Afrikaanse kunstenaars soos onder andere die sopraan Mimi Coertse, die tenoor Deon van der Walt, Oystein Liltved, Otto Maidi, die mezzo-sopraan Sibongile Khumalo, die bariton Hans van Heerden, die sopraan Marita Napier, die tenoor Manuel Escorcio, die Alma musiektrio en die pianiste Ben Schoeman, Francois du Toit en Petronel Malan opgetree het.

Verwysings

Tags:

DuitslandSuid-AfrikaSzczecin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ErosietipesEjakulasieErica BoyerMenseregtePolitieke partyDriedimensioneelKunsKoedoeDistrik SesAfrikaanse TaalmonumentVerkleinwoordKommunikasieBaksteenHomofoonSpinnekopOorkruipersWeer (meteorologie)Hoërskool Sentraal, BloemfonteinBeurtkragRugbyOorstromingLys van Suid-Afrikaanse musikanteAntjie KrogDonkieSamestellende afleidingTuberkuloseGriepSportPad na jou hartPuberteitPterosouriërAsiëArmoedeverligtingAnrich HerbstAalwynErfenisEyjafjallajökullBrandLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVryburgGqeberhaAfrikanersBorskankerPeriodieke tabelSeekoeiLys van bekende Suid-AfrikanersKarlien van JaarsveldNeurenberg-verhoreDinosourusMenslike skeletPhiladelphia, Wes-KaapWieg van die MensdomMenstruasieKweekhuisgasNazi-DuitslandHeupvervangingWet op NaturellengrondVrymesselaryNatuurrampEnkelvoudige sinDesmond TutuWayde van NiekerkProvinsies van Suid-AfrikaJohannesburgLys van Afrikaanse televisiereekseBoontjieHemelvaartsdagSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VisWikipediaWorsie VisserKolonisasieMaroela MediaHannes van WykBotrivier-vlei🡆 More