Huberte Rupertprys Vir Klassieke Musiek

Die Huberte Rupertprys vir Klassieke Musiek is ’n prys wat sedert 2007 jaarliks toegeken word aan ’n kandidaat(e) in die klassieke musiek.

Die prys word deur Die Rupert Musiekstigting geborg

Die prys is vernoem na mev. Huberte Rupert, vrou van dr. Anton Rupert, wat bekend was vir die bevordering van die kunste.

Lys van wenners

  • 2007 – Prof. G. W. R. (Werner) Nel
  • 2008 – Prof. H. J. Stanford
  • 2009 – Prof. Albie van Schalkwyk
  • 2010 – Prof. Ella Fourie
  • 2011 – Prof. H. H. (Hubert) van der Spuy
  • 2012 – Prof. Peter Klatzow
  • 2013 – Prof. W. D. Viljoen
  • 2014 – Mev. Cató Brink-Felsenstein
  • 2015 – Mnr. John Roos
  • 2016 – Mnr. Ben Schoeman
  • 2017 – Mev. Hanna van Niekerk
  • 2018 – Mnr. Peter Guy
  • 2019 – Odeion-strykkwartet van Bloemfontein (Samson Diamond, Sharon de Kock, Jeanne-Louise Moolman, Anmari van der Westhuizen
  • 2020 – Mev. Carla Pohl
  • 2021 – Mnr. H.D. (Hennie) Loock
  • 2022Emma Renzi

Bron

Verwerk vanaf akademie.co.za Geargiveer 19 Oktober 2014 op Wayback Machine.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarakteriseringEienaamHolocaustAfrikaSonkragEkologieDroogteNatuurlike hulpbronChristendomKrampRassismeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SydneyHerpes simplexPornhubBelastingKlavierPaddaKommunismeBosvarkSoortnaamHondeklipbaaiJeugdagBywoordGipsGriekwa-AfrikaansLandbouPriemgetalNarsistiese persoonlikheidsteuringWinterWaarheid-en-versoeningskommissieInfeksieVerlede tydSirkelSoogdierPad na jou hartSelfoonJodeMIVLys van Nederlandse skildersWiskundige terminologieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaCarike KeuzenkampVrystaatOnderhandelinge om apartheid te beëindigWaterbesparing in Suid-AfrikaErosietipesLongAntoniemWikiquoteMarie AntoinetteKoorsblaarMonoloogAkademiaSpreeuSan Andreas-breukVulvaYouTubeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPornografiese akteurVryheidsdagSoweto-opstandVratNarsismeKitaarSkaapBoomslangTuisbladOu Apostoliese KerkNelson MandelaTweede WêreldoorlogMier🡆 More