Die Waterslang (癸巳, guǐsì) is die 30ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus).
Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die 10de Hemelstam (癸, guǐ; die element Water en Jin) met die sesde Aardtak (巳, sì), gesimboliseer deur die Slang (蛇, shé).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterslangjaar het in 2013 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 19 Februarie 2013 tot 30 Januarie 2014.
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 | 子 | 丑 | 寅 | 卯 | 辰 | 巳 | 午 | 未 | 申 | 酉 | 戌 | 亥 |
Jaar 天干 地支 | 1 甲 子 | 2 乙 丑 | 3 丙 寅 | 4 丁 卯 | 5 戊 辰 | 6 己 巳 | 7 庚 午 | 8 辛 未 | 9 壬 申 | 10 癸 酉 | 11 甲 戌 | 12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 | 13 丙 子 | 14 丁 丑 | 15 戊 寅 | 16 己 卯 | 17 庚 辰 | 18 辛 巳 | 19 壬 午 | 20 癸 未 | 21 甲 申 | 22 乙 酉 | 23 丙 戌 | 24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 | 25 戊 子 | 26 己 丑 | 27 庚 寅 | 28 辛 卯 | 29 壬 辰 | 30 癸 巳 | 31 甲 午 | 32 乙 未 | 33 丙 申 | 34 丁 酉 | 35 戊 戌 | 36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 | 37 庚 子 | 38 辛 丑 | 39 壬 寅 | 40 癸 卯 | 41 甲 辰 | 42 乙 巳 | 43 丙 午 | 44 丁 未 | 45 戊 申 | 46 己 酉 | 47 庚 戌 | 48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 | 49 壬 子 | 50 癸 丑 | 51 甲 寅 | 52 乙 卯 | 53 丙 辰 | 54 丁 巳 | 55 戊 午 | 56 己 未 | 57 庚 申 | 58 辛 酉 | 59 壬 戌 | 60 癸 亥 |
Die volgende jare is Waterslangjare:
Jare van die Waterslang | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2668 v.C. | 2608 v.C. | 2548 v.C. | 2488 v.C. | 2428 v.C. | 2368 v.C. | 2308 v.C. | 2248 v.C. | 2188 v.C. | 2128 v.C. |
10 | 2068 v.C. | 2008 v.C. | 1948 v.C. | 1888 v.C. | 1828 v.C. | 1768 v.C. | 1708 v.C. | 1648 v.C. | 1588 v.C. | 1528 v.C. |
20 | 1468 v.C. | 1408 v.C. | 1348 v.C. | 1288 v.C. | 1228 v.C. | 1168 v.C. | 1108 v.C. | 1048 v.C. | 988 v.C. | 928 v.C. |
30 | 868 v.C. | 808 v.C. | 748 v.C. | 688 v.C. | 628 v.C. | 568 v.C. | 508 v.C. | 448 v.C. | 388 v.C. | 328 v.C. |
40 | 268 v.C. | 208 v.C. | 148 v.C. | 88 v.C. | 28 v.C. | 33 | 93 | 153 | 213 | 273 |
50 | 333 | 393 | 453 | 513 | 573 | 633 | 693 | 753 | 813 | 873 |
60 | 933 | 993 | 1053 | 1113 | 1173 | 1233 | 1293 | 1353 | 1413 | 1473 |
70 | 1533 | 1593 | 1653 | 1713 | 1773 | 1833 | 1893 | 1953 | 2013 | 2073 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 748 v.C. |
Vorige teken ← Waterdraak (壬辰) | Waterslang (癸巳) | Volgende teken Houtperd (甲午) → |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Waterslang (astrologie), which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.