208 V.c.: Jaar

◄ | 213 v.C.

208 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

208 V.c.: Gebeure, Verwysings Kalenders  
208 V.c.: Gebeure, Verwysings
Slag van Baecula
Ab urbe condita 546
Chinese kalender 2489 – 2490

己辰 – 庚巳

Hebreeuse kalender 3553 – 3554
Hindoekalenders

Gebeure

  • Daar is aanwysings dat in hierdie jaar 'n groot vulkaniese uitbarsting plaasvind wat atmosferiese effekte en honger in die Middellandse Seegebied asook in China veroorsaak.

Italia

  • Die situasie in Etrurië bly gevaarlik vir die Romeine. Die propraetor kry die opdrag Arretium te beset en gyselaars te vat en na Rome te stuur.
  • Die konsuls M. Claudius Marcellus T. Quinctius Crispinus word deur Hannibal, saam met hul 180 Etruskiese en 40 Fregelliese ruiters in 'n val gelok.

Hispania

  • Slag van Baecula - Naby die Guadalquivir by die huidige dorp Santo Tomé verslaan Romeinse magte onder Scipio Africanus die Puniese leër van Hasdrubal.

Baktrië

  • Antiochus III begin 'n beleg in Euthydemus se Baktrië wat twee jaar sal voortduur.

Verwysings

Tags:

208 V.c. Gebeure208 V.c. Verwysings208 V.c.202 v.C.203 v.C.204 v.C.205 v.C.206 v.C.207 v.C.209 v.C.210 v.C.211 v.C.212 v.C.213 v.C.214 v.C.EeueGeskiedenisHierdie dag in die geskiedenisPortaal:Geskiedenis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FiksieBateAntieke EgipteKarwatsDokteroqhnrBloedgroepSpelerposisies in rugbyDiepfopT20I-wêreldbeker 2014Heks van HexrivierSorina ErasmusGeboorteVyfsterRuslandWikipediaTheuns JordaanGoeie VrydagMensAarverkalkingRugby AustraliaSelfstandige naamwoordBonnie TylerDemi Lee MooreHartOSI-modelNasionalismeSuid-Afrika22 NovemberNazi-DuitslandAustraliëSweedsLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameByvoeglike naamwoordSportWetenskaplike klassifikasieApostelAppelblaarEuropaSean CombsPaasfeesMilitêrWitbloedselBloutongsiekteZirk van den BergMarie PentzBeesSonenergieBipolêre gemoedsteuringHATBrasiliëVormAuschwitz-konsentrasiekampOopbroninhoudLongMenslike skeletAngina pectorisBreinvliesontstekingNiersteenMarkus JoosteEkonomieTermietVingerseksCyrillus en MethodiusHartversakingSuid-Afrikaanse randJudaïsmeBosluisbytkoorsBroodwortelGroote SchuurSuiderkruisMuisvoëlPlae van EgipteSeksuele opwekkingSteenkool🡆 More