Vliesvlerkiges

Vliesvlerkiges (of vliesvleueliges, Hymenoptera) is 'n groot orde van insekte.

Die orde omvat honderdduisende spesies insekte wat almal dun, deursigtige vlerke het. Van die bekende lede hiervan is miere, bye en perdebye.

Vliesvlerkiges
Tydperk: TriasHede 235–0 m. jaar gelede
Vliesvlerkiges
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Klas: Insecta
(geen rang): Endopterygota
Superorde: Hymenopterida
Orde: Vliesvlerkiges
Linnaeus, 1758
Subordes

Apocrita
Symphyta

Hymenoptera beteken letterlik vlies (hymen) vleuel (pteron, meervoud ptera) en dui op die vliesagtige vlerke wat nie deels verhard is (soos by die kewers) nie, en wat nie skubbe het (soos by vlinders) nie. 'n Reeks hakies, wat hamuli genoem word, verbind die agterste met die voorste vlerke.

Die wyfies het gewoonlik 'n spesiale lêboor (ovipositor) vir die lê van hul eiers in gashere of andersins ontoeganklik plekke. Die lêboor is dikwels in 'n angel gewysig.

Hierdie insekte ondergaan 'n volledige metamorfose en het dus 'n wurmagtige larwestadium en 'n onaktiewe papiestadium, voordat hulle volwassenheid bereik.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaBuffelVolhoubaarheidNasionale VrouemonumentPornhubJosef StalinLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Irma SternKoue OorlogLandbouRomeinse RykWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Nasionaal-SosialismeShanzhaiNarsistiese persoonlikheidsteuringTikTokSharpeville-slagtingNarsismeVoortrekkermonumentKaapstadse waterkrisis 2015-2018NederlandsKopieregMetafoorJudaïsmeByvoeglike naamwoordDachshundToestand van materieVersamelnaamTermietImpakte van toerismeBeroerteByung-Chul HanGautengOogproblemeMarsElon MuskKolonialismeWes-KaapGoudLeeuNoord-KaapSeksposisieInleiding tot die genetikaGreta ThunbergMobutu Sese SekoVolhoubare ontwikkelingSonja HerholdtJohnny RapidAngolaKevin RuddInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandAkkedisWikimedia-stigtingShakaLys van myne in Suid-AfrikaPseudowetenskapBronsSASOLLiefdeBateJan van TonderMag (sosiale wetenskappe)Leah van NiekerkVerkoueVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameBloukraanvoëlOnderwerp (taalkunde)Thys die BosveldklongNaaldekokerRobbeneilandBurgerregteHokkieDolfynOnderwys🡆 More