Vlag Van Die Turks- En Caicoseilande

Die nasionale vlag van die Turks- en Caicoseilande is op 7 November 1968 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die eilandnasie se wapenskild op die wapperkant.

Vlag van die Turks- en Caicoseilande
Vlag van die Turks- en Caicoseilande
Vlag van die Turks- en Caicoseilande
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 7 November 1968
Ontwerp ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die drie simbole op die wapenskild van die Turks- en Caicoseilande is ’n kaktus, kreef en ’n nautilusskulp.

Soos baie ander Britse oorsese gebiede was die vorige vlag van die Turks- en Caicoseilande ’n blou Britse vaandel met ’n skyf aan die wapperkant waarop ’n skip en ’n strand was, met die naam van die gebied daaronder. Op die vlag van die Turks- en Caicoseilande was daar ’n man op die strand wat tussen twee hope sout gewerk het.

Ander vlae

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19687 NovemberEilandnasieTurks- en Caicoseilande

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OlifantsoorKalenderHoenderDiepfopNasiebouWindkragGordelroosHendrik PrinslooKolorektale kankerMierDeon MeyerGewone tarentaalHemelvaartsdagBeroerteWoordChanette PaulDuitsApokriewe boekeRadioNagmaalJapanSeisoenJada FireRooiwaterA.J. ApplegateJeuksiekte7de LaanKrugerwildtuinAfrikaanse woordelys en spelreëlsVerenigde Arabiese EmirateMenslike penisgrootteEkotoerismeLandbouBysteekRuslandMynie GrovéPampoentjiesSpringsKruisigingGeelstertSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989DemensieMielieVerkleinwoordSkilpadLys van politieke partye in Suid-AfrikaSias ReineckeAngkor WatBierEnsiemSally EsterhuizenSiprusSwartbewussynsbeweging14 NovemberWikiWoordeboekSuiwelprodukDuitse Demokratiese RepubliekFredi NestSonMenslike seksuele gedragVaginale kankerVerkragtingHeilige GeesRegRefentse MorakeLys van NG gemeentesSeksueel oordraagbare infeksieKantoneesHerpes simplexGotenburgDuitse masels🡆 More