Vlag Van Die Bahamas

Die nasionale vlag van die Bahamas is op 10 Julie 1973 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n swart driehoek aan die vlagpaalkant met drie ewe wye horisontale bane in (van bo na onder) turkoois, geel en turkoois op die wapperkant.

Vlag van die Bahamas
Vlag van die Bahamas
Vlag van die Bahamas
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 1:2
Goedgekeur 10 Julie 1973
Ontwerp ’n Swart driehoek aan die vlagpaalkant met drie horisontale bane in turkoois, geel en turkoois op die wapperkant.
Ontwerp deur Hervis Bain
Wisselvormvlag van die Bahamas
Wisselvormvlag van die Bahamas
Gebruik Burgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp ’n Wit Sint Joriskruis met rooi agtergrond en die nasionale vlag in die skildhoek.
Wisselvormvlag van die Bahamas
Wisselvormvlag van die Bahamas
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp ’n Rooi Sint Joriskruis met wit agtergrond en die nasionale vlag in die skildhoek.

Simboliek

Die (swart) driehoek simboliseer die eenheid van die mense van die Bahamas in hul vasberadenheid om die hulpbronne van land en see te ontwikkel. Die kleur van die driehoek verteenwoordig die 300 000 inwoners van die Bahamas wat veral van Afrika afkomstig is.

Ontwerp

Die swart driehoek neem die totale wydte van die vlag in en dit is ’n gelyksydige driehoek.

Vlag Van Die Bahamas 
Konstruksietekening

Kleure

Die kleurskema word hieronder gelys:

Kleur Pantone RGB Heksadesimaal CMYK
Blou 3145 0, 169, 206 #00778B 30, 0, 24, 100
Geel 123 255, 199, 44 #FFC72C 0, 16, 89, 0
Swart Geen 0, 0, 0 #000000 0, 0, 0, 100

Ander vlae

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Vlag Van Die Bahamas SimboliekVlag Van Die Bahamas OntwerpVlag Van Die Bahamas Ander vlaeVlag Van Die Bahamas VerwysingsVlag Van Die Bahamas Eksterne skakelsVlag Van Die Bahamas10 Julie1973BahamasDriehoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RobbeneilandGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVerkragtingKoolstofdioksiedJan-Willem BreureGregoriaanse kalenderBrittany Ashton HolmesWeskusAkademiaTrigeminale neuralgieStellenboschKonjunktivitisAsemhalingFrankrykGroot vyfKolonoskopieFabelSlawernyVerkoueVryheidsmanifesNoordwesHerfsKarooKlimaatsverandering in AfrikaWikipediaJacques LootsMetaalThabo MbekiSkuinsstreepEkotoerismeConsolidated B-24 LiberatorSwart nasionalismeSeekoeiLien se lankstaanskoeneAandagstreepNederlandMenstruasieJaco JacobsPeter SnydersSoutsuurKweekhuiseffekGeskiedenis van AfrikaansSeksueel oordraagbare infeksieWetenskaplike metodeSlag van Cuito CuanavalePad na jou hartNuwe TestamentJohannesburgRivierChristiane JaccottetGeelsugPoesMasturbasieLys van Suid-Afrikaanse digtersSokkerVeeartsVulvaNeonKnopiespinnekopSwartbewussynsbewegingDiatomiese molekuulGeboorteLys van Kaapstad se voorstedeWortelKondensasieKostuumsSitrusMeettegniekKlein vyf dierePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPrimêre sektor van die ekonomieMagnetismeLys van myne in Suid-AfrikaBrandmondsindroom🡆 More