Vet

Vette sluit 'n groot groep organiese materie in wat ook in die mens se normale dieet voorkom.

Vet
Struktuurformule van 'n trigliseried.
1. Die blou vetsuurketting is versadig: dit bevat geen dubbele of drievoudige bindings nie.
2. Die groen en rooi vetsuurkettings is onderskydelik enkelvoudig en drievoudig onversadig, met alle dubbelbindinge in die cis-konfigurasie.
3. In swart is 'n veresterde gliserol herkenbaar.
  • versadigde vetsure
  • onversadigde vetsure
  • mono-onversadigde vetsure
  • poli-onversadigde vetsure
    • omega-3 vetsure
    • omega-6 vetsure

Chemie

Vette vorm 'n uitgebreide groep van organiese verbindings wat almal uit trigliseriede bestaan. Dit is 'n ester bestaande uit gliserol, 'n drie-funksionele alkohol en drie vetsuurgroepe. Die soort vet word bepaal deur die vetsuur wat aanwesig is en die ander deel wat dan nie-verseepbare bestanddele bevat. Vette is gewoonlik onoplosbaar in water, omrede die aanwesigheid van die nie-polêre koolstofbindings.

Noodsaaklikheid

Vet is 'n belangrike verskaffer van essensiële vetsure, wat onontbeerlik is vir die liggaam om nuwe selle te vorm. Dit is verder nodig aangesien Vitamien A, D, E en K vetoplosbaar is en hul absorpsie in die liggaam slegs kan plaasvind waar genoegsame vette teenwoordig is.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KitaarTydGroot GatDansJudaïsmeSpelerposisies in rugbyAprilYouTubeC.J. LangenhovenStadBipolêre gemoedsteuringAartappelJan van TonderMonopolieCovid-19-pandemieRookgewoonteAgtervoegselDurbanShanzhaiXenofobieAlliterasieGalileo GalileiVoëlWaarheid-en-versoeningskommissieSmaakHemelvaartsdagKarpaletonnelsindroomHorlosieSpeelkaartMoedersdagWapen van Suid-AfrikaSASOLWieg van die MensdomMadison IvySendelingposisieCarike KeuzenkampHamburgerWhatsAppMensNederduitse Gereformeerde KerkKunsSuid-Afrikaanse InkomstediensByStaat PalestinaGoogleRooms-Katolieke KerkIronieGemeenskapInsekMurraysburgEskomDeon GrootJohann de LangeMieliestronkKrokodilSkerpioenWiskundige terminologieVolksrepubliek ChinaPankreasWaterstofBeesvleisMenseregteAfleiding (taalkunde)Maatskaplike verantwoordelikheidSuid-AfrikaNarsismePoësieOopbroninhoudRuslandKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGriepNazi-DuitslandVerkragtingOmtrek, oppervlakte en volumeSelfie🡆 More