Verhandelingsherversekering

Verhandelingsherversekering is vorm van proporsionele herversekering waar 'n herversekeraar met 'n versekeraar ooreenkom om elke nuwe risiko wat op die boeke kom, teen 'n sekere persentasie te herverseker teen 'n premie wat deur 'n voorafbepaalde formule vasgestel word.

Die herversekeraar het dus nie die geleentheid om ongewensde risiko's te verwerp nie. Dit is in teenstelling met fakultatiewe herversekering, waar 'n herversekeraar wel elke risiko indiwidueel kan aanvaar of verwerp. Die persentasie van risiko-oordrag word die retensievlak genoem.

Verhandelingsherversekering kan ook as 'n onderversameling van surplusherversekering vergestalt, d.i. slegs risiko's wat 'n bepaalde retensieperk oorskry, word proporsioneel via verhandelingsherversekering aan die herversekeraar oorgedra.

Sien ook

Tags:

Fakultatiewe herversekeringHerversekering

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike seksuele gedragAsemhalingMantisVars waterBeroerteHoofkarakterMaagsweerOmtrek, oppervlakte en volumeAfleiding (taalkunde)BestaansboerderySeksCristiano RonaldoMisdaadViëtnamVlinderLeeuPersentasieSeksuele penetrasieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPeriodieke tabelHoopSeekoeiAmhariesKewerPreseminale vloeistofConsolidated B-24 LiberatorLieweheersbesie7de LaanLys van Joodse feeste en herdenkingsGeboorteVryheidsdagBladwisselendKoos BekkerDirekte en Indirekte redeKlimaatveranderingRymDiepaartromboseSwart menseHolocaustBloemfonteinTydGautengMonopolyMusieksimboleWoordNederlandsHipoteseReg tot ‘n gesonde omgewingJakobLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)OligopolieLionel MessiPretoriaBek-en-klouseerSuid-AfrikaAfrikanernasionalismeMagsverheffingNasionalismeKolonoskopieKaapstadFinale OplossingSirkelKangaroeErosietipesMark (ekonomie)Bedreigde spesieOutismeWolfKoos du PlessisKhoikhoiKrokodilSkaapKindersiektesC.J. LangenhovenWeer (meteorologie)SwartbewussynsbewegingGawes van die Heilige GeesLys van Suid-Afrikaanse skrywers🡆 More