Dit is 'n groep onafhanklike kerke wat saamgegroepeer is, met gemeenskaplike bande in die herlewings beweging van die Katoliek Apostoliese Kerk in die 19de eeu, wat in Engeland en Skotland begin het.
Die Verenigde Apostoliese Kerk streef Ekumeniese betrekkinge na.
Sedert die 1990's is ekumeniese bande met die Nuwe Apostoliese Kerk opgebou. Apostel Den Haan het aangekondig dat hy alle betrekkinge opskort met ingang van 4 Desember 2007 na opmerkings wat gemaak is oor die stigterslid van die Verenide Apostoliese Kerk, die voormalige Assistent Hoofapostel Peter Kuhlen, deur Distriks Apostel Walter Drave van die Nuwe Apostoliese Kerk, tydens 'n Infromasie Sessie. [1][dooie skakel]
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Verenigde Apostoliese Kerk, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.