Vr6-Enjin

Die VR6-enjin is 'n tipe binnebrandenjin, bestaande uit ses silinders.

Dit is deur die Volkswagen-groep in die laat 1980s ontwikkel, en evolusies van die oorspronklike ontwerp word nog steeds deur hulle vervaardig.

Vr6-Enjin
Skets van 'n 15° VR6 enjin se bokant

Dit is 'n smalhoek (10.5º of 15 °) V-enjin. Die silinderblok is saamgestel uit twee silinderbanke (links: 1-3-5, regs: 2-4-6), terwyl daar slegs 'n enkele silinderkop is wat beide die silinderbanke bedek.

Bronne

  • van Basshuysen, Schäfer: Lexikon Motorentechnik. Vieweg Verlag, ISBN 3-528-13903-X.
  • Hermann Krüger: Sechszylindermotoren mit kleinem V-Winkel. In: Motortechnische Zeitschrift, 51. Jahrgang, Heft 10/1990, S. 410–418.

Tags:

Volkswagen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EjakulasieSekelbosKiewietePerineumMiskruierDolfynLeukemieParyse MetroKameraSuikerbekkiesBybelBraaiPinksterSeksuele omgangWDiarreeVlag van Suid-AfrikaNic de JagerIslamitiese kalenderOntsteking (geneeskunde)Ingrid JonkerLys van persone in die BybelVryheidsdagOntkiemingSpringbokVingerseksApple Inc.Jamie MillerBobby van JaarsveldMoedersdagHondeklipbaaiEreksieAkkedisBotswanaChatGPTToerismeHIsraelArmoedeverligtingLikkewaanVlakvarkRektumKinkhoesKaapstadse waterkrisis 2015-2018Selfoon2023 Azerbeidjanse Grand PrixEerste WêreldoorlogPierre van PletzenQElizabeth II van die Verenigde KoninkrykSelfmoordSlangApartheidAngssteuringGewone breukeTegnologieKwaggaSkilpadRobbeneilandPerdWaterstofPersentasieArmand AucampMartin Luther King jr.Kappie (skryfteken)Onderhandelinge om apartheid te beëindigAfghanistanWortel (groente)GrondsoorteKolonoskopieWet op NaturellengrondNatriumLys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika🡆 More