Unie Van Die Arabiese Maghreb

Die Unie van die Arabiese Maghreb (Arabies: اتحاد المغرب العربي, Ittiḥād al-Maghrib al-‘Arabī; Frans: Union du Maghreb arabe) is 'n handelsooreenkoms met die doel om 'n ekonomiese en in die toekoms politieke unie tussen die Noord-Afrikaanse lande in die Maghreb te bewerkstellig.

Sy lede is Algerië, Libië, Marokko, Mauritanië en Tunisië.

Unie van die Arabiese Maghreb
اتحاد المغرب العربي (Arabies)
Union du Maghreb arabe (Frans)
Vlag van die Unie van die Arabiese Maghreb Embleem van die Unie van die Arabiese Maghreb
Vlag Embleem
Volkslied:
Ligging van die Unie van die Arabiese Maghreb
Hoofstad Vlag van Marokko Rabat
Grootste stad Vlag van Algerië Algiers
Amptelike tale Arabies en Frans
Regering
• Sekretaris-generaal
Internasionale organisasie
Vlag van Tunisië Taïeb Baccouche
Onafhanklikheid
Stigting

17 Februarie 1989
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
6 046 441a km2  (7de)
2 334 544 myl2
Bevolking
 - 2020-skatting
 - Digtheid
 
102 877 547a (13de)
17 / km2 (217de)
44 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$1 299 miljarda (23ste)
$12 628a (-)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$382 780 miljarda (37ste)
$3 720a (-)

MOI (2019) Unie Van Die Arabiese Maghreb 0,715a (106de)  –  hoog
Gini (2012) 32,8a –  medium
Geldeenheid 5 geldeenhede (-)
Tydsone
 - Somertyd
WSS / WAT (UTC±0 / +1)
nie toegepas nie (UTC)
Internet-TLD
Skakelkode +
a As 'n enkele entiteit.

Tot dusver het die unie egter nie daarin geslag om van sy doelwitte te bereik nie, veral as gevolg van die groot ekonomiese en politieke verskille tussen Marokko en Algerië, onder andere weens die Wes-Sahara-konflik. Sedert 3 Julie 2008 het geen vergaderings meer op die hoogste vlak plaasgevind nie en volgens waarnemers is die unie oorwegend onaktief. In 2023 bly die enkelgeldprojek in die gebied tegnies haalbaar, maar polities onaanvaarbaar.

Lidlande

Land BBP (nominaal) BBP (PPP) BBP (nominaal) per kapita BBP (PPP) per kapita MOI
Unie Van Die Arabiese Maghreb  Algerië 200 171 000 000 693 109 000 000 4 645 16 085 0,754
Unie Van Die Arabiese Maghreb  Libië 51 330 000 000 79 595 000 000 7 803 12 100 0,706
Unie Van Die Arabiese Maghreb  Marokko 122 458 000 000 332 358 000 000 3 441 9 339 0,667
Unie Van Die Arabiese Maghreb  Mauritanië 5 243 000 000 19 472 000 000 1 291 4 797 0,520
Unie Van Die Arabiese Maghreb  Tunisië 42 277 000 000 151 566 000 000 3 587 12 862 0,735
Unie van die Arabiese Maghreb 520 479 000 000 1,576 100 000 000 3 720 12 628 0,707

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AlgeriëArabiesFransLibiëMaghrebMarokkoMauritaniëNoord-AfrikaTunisië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014PersoonlikheidMiomboKranskop (koppie)Hillary Anne MatthewsElandréLys van politieke partye in Suid-AfrikaRuslandWeeluisNagapieJavaScript1991Nic de JagerLourierboomMarkus JoosteJuan Antonio VillacañasBloublasieKoorsblaarDirigentPinksterIdioomRoekelose DadeTrappe van vergelykingEdmund HillaryNiersteenSeeTropiese sikloonSportRooiwaterPous LinusLetterlike en figuurlike taalgebruikColombiaBiotegnologieHerfsRepubliek ChinaSteenkool in Suid-AfrikaLys van landeEnsiklopediePoliteïsmeOnse VaderTeologieNarsistiese persoonlikheidsteuringVrymesselaryGeoffrey HintonParasetamolAmerikaanse BurgeroorlogBergskilpadErnst van der WaltLuiperdHeilige SaterdagThe GuardianHelpmekaar-kollegeSpelerposisies in rugbyHertzogprysLuidsprekerTuisbladVlag van die Verenigde KoninkrykAAmptelike taalSangkunsSeksuele opwekkingInterlingueJennifer ZamudioWes-SamoaPhilip GlassHindoeïsmeDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Steve BikoRugbywêreldbeker 2003ThailandAnglo-BoereoorlogKwaZulu-NatalGeografiese koördinatestelselVolstruisFariseërs🡆 More