Tsongkhapa

Tsongkhapa of Je Rinpoche (1357-1419) is die stigter van die Gelug-skool van Tibettaanse Boeddhisme.

Sy naam beteken "Man uit die Uievallei". Hy word ook soms Je Tsongkhapa genoem; sy naam as monnik was Lobsang Drakpa. Die twee belangrikste eienskappe van die Gelug-tradisie is die eenheid van soetra en tantra en die klem op die vinaya (morele kloosterkode).

Tsongkhapa
Tsongkhapa
Vertalings
Tibettaans ཙོང་ཁ་པ།
Wylie tsong kha pa blo bzang grags pa
Vereenvoudigde Sjinees 宗喀巴
Pinyin Zōngkābā

Lewe

Tsongkhapa is in 1357 gebore in die Amdo-provinsie in Noordoos-Tibet. Die Kumbum-klooster is later op sy geboorteplek gebou.

Van driejarige ouderdom af is hy opgelei deur Rolpey Dorje, die 4de karmapa, wat hom die naam Kunga Nyingpo gegee het. Toe hy sewe was, het hy die kloosterbelofte afgelê en het hy die naam Lobsang Drakpa gekry.

Tsongkhapa het in 1409 die Ganden-klooster gestig en het so die 1ste Ganden Tripa, hoof van die klooster en van die latere Gelug-skool, geword. Hier het hy sy eie leringe verkondig, wat later Gelug genoem is. Dit is op ’n kombinasie van verskillende skole se leringe gebaseer. Toe hy in 1419 sterf, het hy 18 versamelings geskrifte oor honderde onderwerpe nagelaat. Dié geskrifte vorm die belangrikste studiebron (buiten die leringe van die Boeddha) in die Gelug-tradisie.

Een van Tsongkhapa se leerlinge was Gendun Drup (1391-1474), wat nadoods as die eerste Dalai Lama aangewys is.

Verwysings

Tags:

13571419GelugSoetraTantraTibettaanse Boeddhisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Griekse mitologiese figureGeelsugPornografiese subgenresRooiwaterLianie MayAfrikanersDuitse maselsRobin WilliamsKongo-krisisWeervoorspellingHennie MaasKlem-in-die-kaakKoue OorlogSelfstandige naamwoordWikinewsRooms-Katolieke KerkFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022DoziRoekelose DadeRuslandNumeriese en meetkundige patroneAfrikaanse woordelys en spelreëlsVingerseksAppendiksSonsverduisteringGeelslangRugbywêreldbeker 1991SirkelAnrich HerbstDesiré GardnerAnale seksHoofpyn2001AbsesTransistorBloemfonteinNicolas-Louis de LacailleBreinvliesontstekingVergasserKlein-KarooKomeetTasché BurgerMaselsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKrampKobalt(II)hidroksiedPriemgetalAfrikaVerkoueSuiderkruisHTMLSewendedagadventismeAustraliëEuropaJohan StemmetLys van politieke partye in Suid-AfrikaChristo WieseInflasieFiksieVarkDermpoliepHATDomineeKolitisBaarmoederMenseregtedagLisa AnnSokkerWebkruiperOlifantWaterbesoedelingVerslankingHernubare energieBrittany Ashton Holmes🡆 More