Troye Sivan: Suid-Afrikaansgebore Australiese akteur, sanger-liedjieskrywer en komponis

Troye Sivan (gebore 5 Junie 1995) is 'n Suid-Afrikaansgebore Australiese akteur, sanger-liedjieskrywer, komponis en YouTuber.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men Origins: Wolverine (2009), Spud (2010), en Love, Simon (2018).

Troye Sivan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Troye Sivan Mellet
Geboorte 5 Junie 1995 (1995-06-05) (28 jaar oud)
Nasionaliteit Australiër
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2009: X-Men Origins: Wolverine
  • 2010: Spud
  • 2013: Spud 2: The Madness Continues
  • 2014: Spud 3: Learning to Fly
  • 2018: Love, Simon

Televisiereekse

  • 2014: The Laundry

Televisierolprente

  • 2017: 28th Annual GLAAD Media Awards

Video's

  • 2015: Troye Sivan: Wild
  • 2015: Troye Sivan: Fools
  • 2015: Troye Sivan: Talk Me Down
  • 2016: Troye Sivan: Wild, Version 2
  • 2017: Martin Garrix & Troye Sivan: There for You
  • 2018: Troye Sivan: My My My!

Eksterne skakels

Tags:

Troye Sivan FilmografieTroye Sivan Eksterne skakelsTroye Sivan1995AkteurAustraliëSuid-AfrikaYouTube

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterBoelieryOrale seksToestand van materieTussenwerpselRugbywêreldbeker 2023PersentasieSeksuele penetrasieTennisBoerboelAndrew DavisUniegebouSoortnaamAlkoholismeLübeckGrondbesoedelingOmtrek, oppervlakte en volumeMaagsweerVerkoueSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KunstenaarRooikatKoolhidraatSkaapPerdebyeDrakensbergeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaPornografieIndustriële RevolusieCarles PuigdemontIroniePrimêre sektor van die ekonomieSuid-Afrikaanse WeermagBloutongsiekteSonnestelselSportLeierHemelvaartHaasTarentaleInstagramGalblaasWoordeboek van die Afrikaanse TaalLeestekenJapie GreylingWiskundeLewerLatynNoord-Sotho (taal)Vlag van Suid-AfrikaAmateurradioDuitslandTydHerfsNG gemeente JansenvilleGawes van die Heilige GeesAardedagElon MuskDemokratiese Republiek die KongoSeekoeiTransatlantiese slawehandelBestuiwingJansenvilleMenseregteWitrenosterMusieksimbolePiesangOu Apostoliese KerkRenaissanceNic de JagerTsoenamiBreinvliesontstekingAtoomLeierskapNommertekenJohan Badenhorst🡆 More