Triose

'n Triose is'n monosakkaried, of eenvoudige suiker, met drie koolstofatome.

Daar is slegs drie moontlike trioses: L- en D-Gliseraldehied, die twee enantiomere van gliseraldehied, wat aldotrioses is omdat die karbonielgroep aan die punt van die ketting is, en dihidroksiasetoon, die enigste ketotriose, wat simmetries is, en daarom geen enantiomere het nie.

Triose
D-Gliseraldehied is 'n aldotriose omdat die karbonielgroep aan die punt van die ketting is.
Triose
Dihidroksiasetoon is 'n ketotriose omdat die karbonielgroep in die middel van die ketting is.

Trioses is belangrik in sellulêre respirasie. Tydens glikolise word fruktose-1,6-bisfosfaat afgebreek na gliseraldehied-3-fosfaat en dihidroksiasetoonfosfaat. Melksuur en pirodruiwesuur word later vanuit hierdie molekules gevorm.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

EnantiomeerKoolstofSimmetrieSuiker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TemperatuurSpysverteringstelselLys van Griekse mitologiese figureJan van RiebeeckNierversakingJavaScriptAfvalbestuurBernice WestSkoolBybelSiya KolisiSelfoonVoortrekkersJaco JacobsNeurenberg-verhoreHindoeïsmeWeer (meteorologie)Kongo-krisis7de LaanLugbesoedelingPaasfeesDistrik SesDramaLongontstekingElektroniese of digitale mediaToringVigsAngssteuringAborsieBalletLys van Afrikaanse televisiereekseGeografie van Suid-AfrikaWapen van Suid-AfrikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandHaaieGriekwa-AfrikaansGroepsdrukSteve BikoStaat PalestinaAntisemitismeMoedersdagDoziAfleiding (taalkunde)WhatsAppNasionale VrouemonumentDierDemokrasieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTydMurraysburgGrootste rampe in Suid-AfrikaRina HugoRooibloedselSjimpanseeByHannes van WykKommaLidwoordAfrikaanse taalleerNasiebouMieliestronkGrondAntjie SomersBesnydenisAB de VilliersOntwikkelende landJuraVioolGreen PornoWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNag van die lang messeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AartappelHondRookgewoonte🡆 More