Traantatoe

’n Traantatoe is ’n simboliese tatoeëermerk in die vorm van ’n traan wat onder of naby ’n mens se oog aangebring word.

Dit is oorspronklik deur Mexikaanse Amerikaners gebruik wat destyds veral in Kalifornië gewoon het. Bendelede is dikwels hier met sulke tatoes gesien.

Traantatoe
Jeremy Meeks, ’n oudgevangene en deesdae model, het talle tatoes, onder meer ’n traan by sy linkeroog.

Die betekenis van die tatoe was oorspronklik dat die draer iemand vermoor het. Tans beteken dit eerder iemand is spyt oor iets wat hy gedoen het of is hartseer oor iets, soos die verlies van ’n geliefde of jare wat in die tronk deurgebring is. Amy Winehouse het 'n traantatoe gehad om haar hartseer te wys oor haar man, Blake Fielder-Civil, wat in die Pentonvilletronk was.

In gevangenisse beteken die tatoe steeds dikwels dat die persoon iemand vermoor het. Dit kan ook beteken dat iemand in aanhouding verkrag is en deur sy verkragter getatoeëer is om aan te dui dat hy die verkragter se "eiendom" is, want gesigstatoes is onmoontlik om weg te steek.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

KaliforniëOogTatoeëermerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cleopatra VIIGenreLikkewaanInfeksieBrandmondsindroomWaarheid-en-versoeningskommissieGoeie VrydagGoogle MapsMynie GrovéDomineeHoofpynGarsDemokrasieNamakwalandKwikstertjieDie BylWindenergieAuschwitz-konsentrasiekampVerslankingRobin WilliamsVermaakAfrikaansNasionalismeTropiese sikloonHondsdolheidGroot VlaktesUS AirwaysEthiopies-Ortodokse Tewahedo-kerkGelukInflasieEuropa.nuVerantwoordelikheidAmhariesPatrice LumumbaPeter UeberrothBreinAarde se atmosfeerParysKliniese depressieHadjAgorafobie2001GalblaasSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PaddaAfrikaanse taalleerAnglisismeMiddeleeuse kookkunsHeks van HexrivierTuberkuloseMcGill UniversiteitBrasiliëLys van Afrikaanse rolprenteAsmaNoot vir NootDroogteOnderhandelinge om apartheid te beëindigNazi-DuitslandEngelsMaselsRenteGeelsugTongaanse nasionale rugbyspanByvoeglike naamwoordLiefdeParasetamolSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BosluisFacebook🡆 More