Amy Winehouse

Amy Jade Winehouse (* 14 September 1983, † 23 Julie 2011 in Londen) was 'n Engelse sangeres en liedjieskrywer, bekend vir haar eklektiese mengsel van verskeie musikale genres, insluitende R&B, soul, jazz, ruk-en-rol en ska.

Winehouse is ook bekend vir haar sielvolle, kragtige altstem.

Amy Winehouse
Amy Winehouse
Agtergrondinligting
GeboortenaamAmy Jade Winehouse
Gebore(1983-09-14)14 September 1983
Southgate, Londen, Engeland
Sterf23 Julie 2011 (op 27)
Camden, Londen, Engeland
GenresSoul, R&B, jazz, funk, doo-wop, swing, alternatiewe rock, Ska
Beroep(e)Sangeres-liedjieskrywer
Jare aktief2003 – 2011
EtiketteIsland, Universal Republic
Webwerfamywinehouse.co.uk

Winehouse se debuutalbum Frank (2003) was kommersieel en krities 'n sukses. Dit is vir die Mercury-toekenning genomineer. Haar 2006-opvolgalbum, Back to Black, het haar ses Grammy-toekenningsnominasies en ses toekennings besorg. Sy het hiermee die rekord opgestel vir die meeste toekennings aan 'n vroulike kunstenaar op 'n enkele aand en sy het ook die eerste Britse sanger geword om vyf Grammy's te wen, insluitende drie van die sogenaamde "Groot Vier": Best New Artist, Record of the Year en Song of the Year. Sy het op 15 Februarie 2007 die BRIT-toekenning vir BEst British Female Artist gewen; sy is ook vir die Best British Album-toekenning genomineer. Sy het die Ivor Novello-toekenning al drie keer gewen, een in 2004 vir Best Contemporary Song (musikaal en liries) vir "Stronger Than Me", een in 2007 vir Best Contemporary Song vir "Rehab", en een in 2008 vir Best Song Musically and Lyrically vir "Love Is a Losing Game".

Winehouse is op 23 Julie 2011 dood by haar huis aangetref, vermoedelik as gevolg van 'n oordosis dwelms.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

14 September1983201123 JulieEngelandLonden

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pieter BiewengaApartheidSlag van Cuito CuanavaleKoos du PlessisSeksuele stimulasieSolidariteitOrgaanGhanaLiewe HeksieSkoenlapperIndiëMisdaadArmand AucampAfrikaanse naguilPersoonlikheidCristiano RonaldoKlein-KarooBloedvergiftigingThabo MbekiJaco du PlessisBipolêre gemoedsteuringOpgestopte speelgoedKadmiumNardusPolitieke partyWeeluisMuishondStaat PalestinaRolprentMoslemNazi-DuitslandOntkiemingAntoniemLongontstekingMenslike penisgrootteArabiesPG du PlessisAnglo-BoereoorlogSeksposisieKappie (skryfteken)SenuweestelselAnale kankerBaltimoreSiembambaWallisEekhoringEikelGemengde ekonomieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMarga van RooySaharaAngina pectorisMaagsweerJan BloukaasAngkor WatMagda van Biljon2024 Australiese Grand PrixPofadder (slang)TuisbladBynierBorsteMeksikoAnale seksTongaanse nasionale rugbyspanEpilepsieOrkaan GustavHernubare energieBaarmoederNarsistiese persoonlikheidsteuringBernice WestTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfontein🡆 More