Toearegtale

Die Toearegtale (ⵜⴰⵎⴰⵌⴰⵆ, Tamasjek/Tamajak/Tamahak) is 'n taalgroep van nou verwante Berbertale en -dialekte.

Hulle word deur die inheemse Toearegs in die Saharawoestyn van Mali, Niger, Algerië, Libië en Burkina Faso gebesig. Soms word dit as een taal beskou wat uit aparte dialekte bestaan, aangesien almal onderling verstaanbaar is. Van die Toearegtale word met die Tifinagh-skrif, die Arabiese of die Latynse alfabet geskryf.

Toearegtale
ⵜⴰⵎⴰⵌⴰⵆ, Tamasjek/Tamajak/Tamahak
Geografiese
verspreiding:
Saharawoestyn
Genetiese
klassifikasie
:
Afro-Asiaties
 Berber
  Toearegtale
Onderafdelings:
Tamahak
Tamasjek
Aïr Tamajek
Tawellemmet
Toearegtale

Verspreiding van Toearegtale

Die Toearegtale word in die volgende vier dialekte/tale ingedeel:

  • Noordelike Toeareg
    • Tamasjek/Tahaggart (Tămahăqq/Tăhăggart, Algerië, Libië, Niger, 62 000)
  • Suidelike Toeareg
    • Tamasjek (Tămášăqq, Mali, Burkina Faso, 280 000)
    • Tamasjek/Tayart (Tămášăqq, Niger, 250 000)
    • Tamasjek/Tawallammat (Tawəlləmmətt, Niger, 640 000)

Eksterne skakels

  • (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tamasheq". Ethnologue. Besoek op 30 Augustus 2020.

Tags:

AlgeriëArabiese alfabetBerbertaleBurkina FasoDialekLatynse alfabetLibiëMaliNigerSaharaTaalToearegs

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Orkney Snork NieBosnië-HerzegowinaPotchefstroomLuiperdBlourokkeJoodse kalenderGodWolmaransstadWorldCatHipertensieJodeBahamasXi JinpingLatynIntensiewe vormArabiesAartappelWynand du ToitMosesKleurDuitse Demokratiese RepubliekPolisieBalletFalklandeilandeVratKhanyi MbauKalenderOnse VaderBratislavaTrigeminale neuralgieKroonprinses van DenemarkeHoofstadMiltOusmane SembèneReënspinnekopBisantynse RykAnglo-BoereoorlogFredi NestAtheneDiarreeRomeinse RykGeskiedenis van Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerWhitey BassonVoornaamwoordProstaatkankerCharles II van EngelandOopbroninhoudMagda van BiljonPampoentjiesMenslike skeletCencio SavelliMuisvoëlBergskilpadHeilige SaterdagSpelerposisies in rugbyMeksikoGipsLys van ingelyfde NG gemeentesRolprentBybelBloedplaatjieDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Trappe van vergelykingRobbeneilandDroomEngelsAfrikaanse naguilVolksrepubliek ChinaViëtnamKaroo2024 Japannese Grand PrixEreksieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPous Stefanus III🡆 More