Sunday Times

The Sunday Times is 'n Engelstalige koerant wat elke Sondag deur Avusa Media Limited uitgegee word.

Die koerant het 'n geouditeerde sirkulasie van 504 000 eksemplare en 'n weeklikse leserstal van 3,2 miljoen mense, wat dit die grootste naweekkoerant in Suid-Afrika maak. Die koerant is in 1906 gestig.

Die koerant is bekend vir hulle kritiek teen die regering. Voorbeelde hiervan:

  • Hulle het die korrupsie tydens die VS$6 miljard-wapentransaksie-skandaal ontbloot.
  • Op 5 November 2007 is berig dat 'n konsortium met senior regeringsamptenare 'n bod ingesit het om 100% van Avusa Media Limited (voorheen Johnnic Communications), die maatskappy wat Sunday Times besit, te bekom.

Joernaliste en redakteurs

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Avusa Media LimitedEngelsKoerantSondagSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Maroela MediaDuitse maselsYslandWapen van NamibiëPerdebyeKorrupsieMidde-OosteVerenigde State van AmerikaMaanDrakensbergeVoedingPoësiePikkewynGeldeenheidJudaïsmeKrimpvarkieDramaDemi Lee MooreLys van slangeMenseregteTolla van der MerweDikdermEuropaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WikipediaAmateurradioOutismeRooipandaEmfiseem20ste eeuEskomGrondsoorteEjakulasieKindersiektesNatuurbewaringUnited Democratic FrontNatriumsulfietSint JorisdagVulvaKoorsblaarKewerSirkusKasteel die Goeie HoopTsonga23 AprilPersoon (taalkunde)OntwerpVoorvoegselHorlosieMusiekHeupvervangingMurunwa MakwarelaRobert SobukweKriekAfleiding (taalkunde)AarverkalkingKoos du PlessisVennootskapGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBloedsomloopstelselEkonomiese sektorGeografie van Suid-AfrikaJoodse kalenderKolitisBloeddrukLettergreepIronieHoofstadErfenisdag (Suid-Afrika)AustraliëBloedvergiftiging🡆 More