Times Of Zambia

Die Times of Zambia is 'n staatsbeheerde dagblad wat in Ndola, hoofstad van Zambië se Koperstreek-provinsie en die land se derde grootste stad, uitgegee word.

Die Britse mynmaatskappy het die koerant en sy susterpublikasie, die Sunday Times, tot 3 Augustus 1983 besit toe die destydse regerende party, die United National Independence Party, die koerant se beheer oorgeneem het.

Toe die Movement for Multiparty Democracy in November 1991 die bewind oorneem, het die party hom tot die hof gewend omdat hy beweer het UNIP het die koerante onregmatig verkry. Die hof het in die MMD se guns beslis en gelas die koerante moet aan die staat oorgedra word, sodat albei koerante nou deur die staat, pleks van die regerende of enige ander politieke party, beheer word.

Eksterne skakel

Tags:

KoperstreekNdolaZambië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Impakte van toerismeDepressie (gemoedstoestand)Migrasie van voëlsCovid-19-pandemieEmosieArmoedeverligtingAnti-inflammatoriese middelJacques LootsPinksterSeekatKolitisKatoenMoslemAarde se atmosfeerFabelHidroëlektrisiteitSleutel (musiek)WikipediaVeelvoudige sinNatuurAlkoholismeVloeistofApartheidWaatlemoenMenseregtedagVerkleurmannetjieErfenisdag (Suid-Afrika)OlifantOos-KaapOorstromingOlimpiese SpeleKasteel die Goeie HoopWelwitschiaMusiekIngrid JonkerKunsmatige intelligensieKrieketBrandmondsindroomGroot GatEkonomieMiljardWynand du ToitMierGroot TrekAardbewingSublimasieKrampErfenisDeelwoordGeografie van Suid-AfrikaLidwoordSeksposisieGalblaasHomofoonHoofpynPussy RiotLuiperdMorfeemVerenigde State van AmerikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaSeekoeiEngelsAborsie in Suid-AfrikaUnie van Suid-AfrikaPeriodieke tabelImmunologieVoorsetselBoomslangSuid-Afrika-WetSneeu🡆 More