The Forward

The Forward (Jiddisj: פֿאָרווערטס, Forverts) is 'n Amerikaanse mediamaatskappy waarvan die publikasies op die Joodse gehoor gemik is.

Dit is in 1897 in New York gestig as 'n Jiddisje gedrukte koerant. Vandag word dit net op die internet gepubliseer, en die meeste artikels is in Engels.

The Forward
'n Holocaust-oorlewende lees die Forverts in Duitsland

Die Forverts in Jiddisj

Tekste in Jiddisj word steeds gepubliseer in die aanlyn bylaag Forverts. Anders as die Engelstalige afdeling, wat agter 'n betaalmuur is, is die bylaag gratis vir lesers beskikbaar danksy die ondersteuning van die Marinus en Minna B. Koster-stigting. Saam met die Birobidzhaner Shtern, is die Forverts een van net twee aktiewe sekulêre koerante in die etniese taal van die Asjkenasiese Jode.

Die hoofredakteur van die Jiddisje afdeling is Rukhl Schaechter, wat uit 'n bekende familie van Jiddisjiste kom en 'n dogter van die taalkundige Mordkhe Schaechter is. Onder die skrywers is Yoel Matveyev, Yehoshua Kahane, Mikhail Krutikov, Sheva Zucker, Itzik Gottesman, Dor Shabashewitz en Yasha Gayner.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1897EngelsJiddisjJodeKoerantNew YorkVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YouTubeMobutu Sese SekoPlae van EgipteArabiesN.P. van Wyk LouwHamburgerSuid-Afrikaanse GrensoorlogBloeddrukHoenderKrieketSlawernyLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVleilandGoogleSkoenlapperDuitslandKommunismeHerfsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKortverhaalSaartjie BaartmanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Black SashdgbsjDepressie (gemoedstoestand)BrugVideoXhosaBateBorskankerCorioliskragPesachRacheltjie de BeerDoelwitKoorsblaarTrekarbeidPeriodieke tabelKlimaatGriekwa-AfrikaansSpringbokMenstruasieSonDriedimensioneelRefentse MorakeLKaren WesselsHuisvliegDuitsSeksuele penetrasieCalviniaMiddeloorontstekingMaagsweerSuiwelprodukLugbesoedelingCarike KeuzenkampResensieKoppeltekenVrugDubbelpuntVenusLandbouKlankverskynselsPrimêre sektor van die ekonomieAfrikaansMangelontstekingMaselsBreingewasSlag van BloedrivierMiljardCarles PuigdemontSendelingposisieAardeNaeltjies🡆 More