Betaalmuur

Met 'n betaalmuur (Engels: paywall) word digitale toegang tot inligting, nadat 'n eenmalige of gestruktureerde (met 'n inskrywing) betaling gemaak is, verkry.

Betaalmuur
Betaalmuur
sakemodel, access restriction
Subklas vanToegangsbeheerWysig
Faset vandigitale mediaWysig
Inheemse etiketpéage de lecture numérique, verrou d'accès payant, paywallWysig
Kort naampéageWysig
HutsmerkpaywalledWysig
Gekarakteriseer deurpaidWysig
Teenoorgestelde vanVrye toegangWysig
Wikidata-eienskaponline access statusWysig

Dikwels verkry mens 'n ekstrak, voorbeeld, of inleiding van 'n artikel (inligting), maar moet daar 'n betaling gemaak word alvorens die volledige artikel of dokument gelees kan word.

Baie joernalistieke en rubriekgedrewe- media asook wetenskaplike tydskrifte word by wyse van dié model berdyf ten einde seker te maak dat lesers betaal vir die redaksionele uitset. Die aanlynweergawes van o.a. die NRC Handelsblad, de Volkskrant en Trouw koerante maak gebruik van betaalmure. Alternatiewe sakemodelle om inkomste te versamel, sluit reklame en skenkings in.

Verwysings

Sien ook

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Engels

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pofadder (slang)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaEmily HobhouseLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBoeberKoorsblaarRykie van ReenenAnette EngelbrechtGalblaasDagroofvoëlsYstervarkBywoordSeksualiteitVolkekundeEikelSamsung GroepOntlastingAfkappingstekenBoet TroskieKommunikasieKoos BekkerBaltimoreCLewerErnst Otto FischerMartin BesterLiefdeJannie du ToitKrokus Stadsaal-aanvalGrysstofFredi NestWaterpokkiesMaanPolisieKalenderVoornaamwoordOrganometaalchemieNoord-AmerikaKrieketMadison IvyKatPaarl GimnasiumWikiquoteNarsistiese persoonlikheidsteuringBaarmoederAngina pectorisCSSKunsAntieke EgipteRenteGuillain-Barré-sindroomWiskundige terminologieSpelerposisies in rugbyBeroerteTuisbladNederlandSuid-Afrikaanse WeermagKoninkryk van die NederlandeWillie EsterhuizenErektiele disfunksieTandbederfBatmanBloedsomloopstelselCarike KeuzenkampXhosaSean CombsSkaapJeuksiekteLys van Afrikaanse televisiereekse🡆 More