Tegniese Universiteit Van Darmstadt

Die Tegniese Universiteit van Darmstadt of TUD (Duits: Technische Universität Darmstadt) is 'n universiteit geleë in Darmstadt, Duitsland.

Dit is die eerste outonomiese universiteit en is een van die grootste tegniese universiteite in Duitsland. Die universiteit het ongeveer 25 000 ingeskrewe studente. Die universiteit is in 1877 geopen.

Tegniese Universiteit van Darmstadt
Technische Universität Darmstadt
Tegniese Universiteit Van Darmstadt
Hoofgebou van die Universiteit

Gestig:10 Oktober 1877
Tipe:Openbare universiteit
Befondsing:Land-fondse: €240,9 miljoen (2013)
Derdeparty-fondse: €160,3 miljoen (2013)
President:Prof Dr Tanja Brühl
Personeel:4 731 (wintersemester 2013/14)
Studentetal:25 100 (wintersemester 2013/14)
Ligging:Darmstadt, Hesse, Duitsland
49°52′30″N 8°39′25″O / 49.87500°N 8.65694°O / 49.87500; 8.65694 8°39′25″O / 49.87500°N 8.65694°O / 49.87500; 8.65694
Kampus:stedelik / voorstedelik
Affiliasies:TU9, TIME, CESAER, CLUSTER
Webtuiste:tu-darmstadt.de

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DarmstadtDuitsDuitslandUniversiteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SiembambaSwangerskapParkinson se siekteGianna MichaelsMoses2023 Gaboenese staatsgreepVerenigde StateMaagsweerSportStrokiesverhaalIndiëSlag van BloedrivierJemenNeroKerkslawiesFraktuurJohannesburgIntensiewe vormBela-BelaNoord-KoreaWaterSuid-AfrikaHartversakingDuitse WikipediaLys van Suid-Afrikaanse skrywersKranskop (koppie)Piet ByleveldSoewereine Militêre Orde van MaltaOnse VaderGeelslangBahamasAkupunktuurJohan StemmetKursiefBynierKwaZulu-NatalKadmiumVolstruisVlag van die Verenigde KoninkrykInternetGroot TrekCleopatra VIILily CarterTierboskatZuurbekomSuikersiekteEngelse nasionale sokkerspanOeigoereMenstruasieBoerjatiëMilwaukeePatriotNuwe TestamentLourierboomGeelsugGuinee-BissauWolmaransstadWynand du ToitGordon MooreMin ShawCobus RossouwAfrikaanse woordelys en spelreëlsLys van sterrewagkodesBorskankerLys van hoërskole in die Wes-KaapKruisigingGezina, PretoriaCarike KeuzenkampPythagoras se stellingWesley SneijderDuitsersGetalWerkloosheidJohanna van der MerweProstaatklierRomeLys van Suid-Afrikaanse musikante🡆 More