Tamatiesous: ’n tafelsous

Tamatiesous (of ketchup) is 'n tafelsous.

Tradisioneel het daar verskillende ketchup-resepte bestaan vir souse gemaak van sampioene, oesters, mossels of okkerneute maar in moderne tye beteken die term ketchup sonder uitsondering tamatiesous.

Tamatiesous: ’n tafelsous
Tamatiesous in 'n bottel
Tamatiesous: ’n tafelsous
Tamatiesous in 'n restaurant voorgesit.

Dit is 'n soet-suur sous, tipies gemaak van tamaties, asyn, 'n versoeter, en verskillende geurmiddels en speserye. Die soetheid is in die meeste gevalle suiker, of, meer spesifiek in die Verenigde State van Amerika, hoë fruktose mieliestroop. Geurmiddels kan wissel volgens die resep, maar gewoonlik sluit dit uie, wonderpeper, naeltjies, kaneel, knoffel, en soms seldery in.

Tamatiesous: ’n tafelsous
'n Sakkie tamatiesous wat oopgemaak is.

Tamatiesous word as 'n kondiment genuttig by verskeie geregte wat warm bedien word, insluitende slaptjips, hamburgers, toebroodjies, worsbroodjies, roereiers en selfs braaivleis. Ketchup word soms ook gebruik as 'n basis of bestanddeel vir ander souse.

Verwysings

Tags:

MosselOesterOkkerneutSampioenSous

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rina HugoBen WhishawVergelykings (taalkunde)VoedselkettingWaterpokkiesOutismeHongersnoodBelarusJanita ClaassenNierLashana LynchAnale kankerKGBJudy GarlandVerkoueBeeldsensorGawes van die Heilige GeesHoutOnderhandelinge om apartheid te beëindigChristendomAntieke EgipteSkildklierLys van Griekse mitologiese figureLys van elemente volgens simboolMIV/vigs in Suid-AfrikaSuider-Afrikaanse ietermagogDie GelofteMiddeloorontstekingMuisAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKick-AssPieter KoenRGeskiedenis van die ekonomiese ontwikkeling van Suid-AfrikaBuiteaardse lewePan Africanist Congress of AzaniaManPiranPlagiaatHulpwerkwoordLongMuskeljaatkatKrimpvarkieClive BruceDoziHendrik VerwoerdWapenMetaalGratianusIngmar BergmanMaatskappyLauren GermanTurkmenistanThaise bahtEreksieGianna MichaelsKrieketAndrew LincolnAngolese BurgeroorlogEerste WêreldoorlogPornografiese subgenresOmajjadiese MoskeeWes-AustraliëTestikelDie KontrakEleanor RooseveltGregoriaanse kalenderEkonomie van Suid-AfrikaSprinkaanplaagKirgisiërsAfrikaanse WikipediaKelly LynchMierDaggaCharles III van die Verenigde KoninkrykGemsbok🡆 More