Tamatie-Klipkabeljou

Die tamatie-klipkabeljou (Cephalopholis sonnerati) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese gebied, die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

Dit is een van die visse wat meer volop in die riwwe aflandig van Oos-Afrika is. In Engels staan die vis bekend as die Tomato rockcod.

Tamatie-klipkabeljou
Tamatie-Klipkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Cephalopholis
Spesie:
C. sonnerati
Binomiale naam
Cephalopholis sonnerati
(Valenciennes, 1828)

Identifikasie

Die vis word tot 57 cm lank. Die kleur van die vis wissel van helderrooi tot bruin-grys met groot wit kolle wat oral op die kop, lyf en vinne voorkom, behalwe die pektorale vinne. Die kop se profiel is effens konkaaf. Die vis het die vermoë om sy kleur vinnig te kan verander, afhangende van sy omgewing.

Hulle leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 12 tot 100 m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers maar kom ook in pare voor. Die tamatie-klipkabeljou vreet klein vissies en skaaldiere.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Tags:

Tamatie-Klipkabeljou IdentifikasieTamatie-Klipkabeljou Sien ookTamatie-Klipkabeljou BronTamatie-Klipkabeljou VerwysingsTamatie-Klipkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GloeilampSinsbouProstaatkankerLenteBeëdigde verklaringMiltDigvormPuberteitDrinkwatervoorsieningSelfmoordShanzhaiSnaarinstrumentKoerantLangste woordPropagandaHemelvaartsdagOrtopedieGroepsdrukNatuurlike hulpbronDiskriminasiePiesangArabiesWinnie Madikizela-MandelaToekoms van die AardeIndustriële RevolusieMaanMaatskaplike verantwoordelikheidVisBateEnsiklopedie7de LaanDokterHokkieMadison IvyBywoordSuid-SothoSuid-Afrikaanse Inkomstediens19de eeuJohann de LangeSosiale mediaBoerboelBruin huisslangVerkleurmannetjieLewerByConsolidated B-24 LiberatorKweekhuiseffekAfrikaanse TaalmonumentKunselementeKapitaal (ekonomie)Wiskundige terminologieGoudDundermWetenskaplike klassifikasieSowjetunieBorsteTrevor NasserProteïenKewerNelson MandelaOrgasmeMorfeemKaapstadse waterkrisis 2015-2018KopieregDonkieRooibloedselLys van Afrikaanse rolprenteSoweto-opstandAardeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAborsieRenosterDurbanPampoentjies🡆 More