Taika Waititi

Taika David Cohen ONZM (gebore 16 Augustus 1975), professioneel bekend as Taika Waititi, is 'n Nieu-Seelandse akteur, regisseur, komediant, skrywer en rolprentvervaardiger.

Hy is die ontvanger van 'n Academy Award, Bafta en Grammy. Sy rolprente Boy (2010) en Hunt for the Wilderpeople (2016) het albei in dié jare die meeste geld by die Nieu-Seelandse loket verdien.

Taika Waititi

Taika Waititi
Waititi in 2019 by die San Diego Comic-Con.
Gebore
Taika David Cohen

Augustus 1975 (48 jaar oud)
Raukokore, Bay of Plenty, Nieu-Seeland
NasionaliteitNieu-Seelands
Ander nameTaika Cohen
BeroepAkteur, komediant, rolprentvervaardiger
Jare aktief1999-tans
EggenootChelsea Winstanley (2011-2018)
Kinders2
Noemenswaardige werke
    • Boy
    • What We Do in the Shadows
    • Hunt for the Wilderpeople
    • Thor: Ragnarok
    • Jojo Rabbit
    • Thor: Love and Thunder
    • Our Flag Means Death

Waititi se film Two Cars, One Night van 2003 het aan hom 'n Oscarbenoeming besorg vir die beste aksiekortprent. Sy mees onlangse prente as regisseur sluit in die superheldprent Thor: Ragnarok (2017) en die swart komedie Jojo Rabbit (2019). Hy het laasgenoemde ook geskryf en daarin gespeel as 'n denkbeeldige weergawe van Adolf Hitler. Jojo Rabbit het ses Oscarbenoemings gekry en het gewen vir die beste verwerkte draaiboek. Waititi het ook 'n Grammy gewen vir die prent se klankbaan.

Verwysings

Skakels

  • Taika Waititi  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Academy AwardAkteurBaftaGrammyKomediantNieu-SeelandONZMRolprentSkrywer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaapRugbySachin TendulkarPtolemeusSokkerWitbloedselLeah van NiekerkAtheneMiddeleeuse kookkunsParkinson se siekteDansAalwynPriaposRomeVaginale kankerAngkor WatTelstar 1AnusWiskundeMotorvoertuigSeksArtemisPornografiese akteurAnale seksRolprentLi KeqiangTuberkuloseSlag van die Goue SporeOopbroninhoudKwaZulu-NatalBatik AirKranskop (koppie)EjakulasieDuitsersKroonprinses van DenemarkeBloublasieGeografiese koördinatestelselWolmaransstadNatuurbewaringApartheidFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006Erica BoyerEuropese UnieKekerertjieEmmy ClarkeEikelAspergersindroomEvangelieInfeksieJodeLys van slangeGezina, PretoriaFukuokaGriepWhatsAppSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SonPoliteïsmeAlgemene relatiwiteitJagluiperdSpanjeTheodore RooseveltParasetamolTegnologieTierboskatGeskiedenis (vakgebied)LeeuNagapieLetterlike en figuurlike taalgebruikPhilip GlassWes-SamoaDermpoliepDroomSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994🡆 More