Die 92ste Oscar-toekenningsaand is op 9 Februarie 2020 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om met Oscars, ook bekend as Academy Awards, erkenning te gee aan die rolprente van 2019.
92ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 9 Februarie 2020 | |
Plek | Dolby-teater, Hollywood | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Parasite | |
Beste regisseur | Bong Joon-ho | |
Beste akteur | Joaquin Phoenix | |
Beste aktrise | Renée Zellweger | |
Meeste pryse | Parasite (4) | |
Meeste benoemings | Joker (11) |
Parasite het vier Oscars gewen, insluitende vir beste rolprent; dit is die eerste nie-Engelse prent wat dit wen. Ander wenners sluit in 1917, met drie Oscars; Ford v Ferrari, Joker en Once Upon a Time in Hollywood, met twee Oscars elk; en American Factory, Bombshell, Hair Love, Jojo Rabbit, Judy, Learning to Skateboard in a Warzone (If You're a Girl), Little Women, Marriage Story, The Neighbors' Window, Rocketman en Toy Story 4, met een elk.
Hier volg ’n lys van die belangrikste benoemdes. Die wenners word eerste genoem en is in vet druk.
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste produksie-ontwerp | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 92ste Oscar-toekenningsaand, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.